14 Augustus: n? 134 jaar word Afrikaans weer onderdruk

Vir diegene van my geslag wat in die ou tweetalige Suid-Afrika grootgeword het – en wat eintlik 'n model vir taalbillikheid was, gegewe dat elke tuislandregering ook 'n swart streekstaal kon bevorder – het die Engelse brander wat sedert 1994

Lees verder

‘Tukkies nie meer Afrikaanse universiteit’- rektor

Dié antwoord het geskied op 'n vraag van die radiojoernalis oor "hoe De la Rey voel om as swart vrou aan die hoof van 'n voormalige wit, Afrikaanse universiteit aangestel te word". Volgens Cheryl de la Rey was haar oupagrootjie

Afrikaans en trots daarop

Moenie dink jy is 'n verraaier as jy met die klerk in die bank Engels praat terwyl jy Afrikaans prekend is nie; dit wys net dat Afrikaanssprekendes respek het vir hulle medelandgenote en ander tale. Leef Afrikaans. Ek droom nog

Watter soort ‘drastiese optrede’ vir Afrikaans?

As ons eerlik is, moet ons erken dat slegs drastiese optrede Afrikaans nou van volslae ondergang kan red.

Bogenoemde verwys.Ek het met gespitste aandag Dan Roodt se artikel in u publikasie gelees. Ek stem saam met wat hy daar sê. … Lees verder

Afrikaner bevind hom weer in die 1930s

Maar die toentertydse Afrikaner was trots en beneuk in die goeie sin van die woord. Tuis en op skool is jy van jou Afrikanerskap bewus gemaak. Praat jou taal en as daar nie geluister word nie, stap uit en gaan

Afrikaner te slap om te veg vir Afrikaans

Ek doen hiermee 'n beroep op alle geselsers op PRAAG-forum om te skryf hoe hulle Afrikaans bevorder. Wie dring daarop aan dat skrywes aan die Suid-Afrikaanse owerhede en instellings in Afrikaans beantwoord word? Wie dring daarop aan dat hulle ten alle … Lees verder

Wil die Afrikaner nog veg vir Afrikaans?

Ook was ek onlangs toevallig in die Randburgse Landdroshof. Groot was my verbasing om te sien dat al die kennisgewings in die hofgebou tweetalig is: in Engels en ‘n swart taal… Weereens geen Afrikaans nie.

Ek dink nie daar is

Kommunis Nzimande weerspreek Zuma oor Afrikaanse universiteite

Nzimande het sy "erge onsteltenis" oor die graad van rassisme en ander diskriminasie in hoëronderwysinstellings uitgespreek. Hy het die Universiteit van Stellenbosch (US) gedreig dat "inmenging van buite" sal plaasvind indien transformasie en Engels nie vinnig genoeg ingevoer word nie

Onderhandel n?? met ANC oor eie onderwysowerheid

Daarom moet 'n Afrikanerafvaardiging so gou moontlik uit die geledere van Afrikanerorganisasies en politieke partye aangewys word. So 'n afvaardiging moet dan onverwyld 'n afspraak met die twee ministers van onderwys, Angie Motshekga en Blade Nzimande, bekom om oor die

Wat praat jy, man!

Enigeen in die Romeinse Ryk wat Latyn as moedertaal geleer het, het 'n voorsprong gehad. As jy nou nog Grieks ook magtig was, is jy as 'n meer afgeronde mens beskou. In gekultiveerde kringe moes jy af en toe 'n

Afrikaans het die reg om op elke spyskaart (en enige ander plek) te verskyn

Kom ons ontleed die argument: Afrikaans mag nie op 'n spyskaart verskyn sonder die swart tale nie, want dit sou onbehoorlike bevoordeling wees. Die sprekers van swart tale dring egter nie daarop aan dat hul tale op 'n spyskaart verskyn … Lees verder