Twitter slaan aan die brand in ontkenning oor Swede se verkragtingsepidemie

Die Amerikaanse president Donald Trump het sy gunsteling platform, Twitter, gebruik om die maatskaplike probleme wat veroorsaak word deur immigrasie in Swede te verduidelik.

Die president het getwiet: “My stelling oor wat gebeur in Swede was in verwysing na ‘n … Lees verder

Bendeverkragting van seuntjie in Swede deel van ‘Afghaanse kultuur’

Vyf tieners uit Afghanistan is gevonnis deur ‘n Sweedse hof tronk na die verkragting en aanranding en van ‘n Afghaanse seun, asook oor die verfilming van die voorval.

Die verkragting van jong seuns is ‘n algemene verskynsel in Afghanistan en … Lees verder

Nigel Farage: mediakrisis o.a. te wyte aan te veel homoseksuele by BBC

“Die mediabedryf verkeer in ‘n baie erge krisis,” het die Britse politikus Nigel Farage onlangs gesê. Hy het ook in ‘n bedekte verwysing na homoseksuele laat val dat die BBC die verkeerde mense in diens neem, veral as hul “lewensstylkeuses … Lees verder

Leon Lemmer: ‘n Sweedse siening van Afrikaners

Kajsa Norman, ‘n Sweedse joernalis wat in Londen woon, het verlede jaar ‘n boek in Sweeds gepubliseer: Bron över Blood River (Brug oor Bloedrivier). Verlede maand is ‘n Engelse vertaling van die boek plaaslik gepubliseer met die titel: Into the Lees verder

Assange in Londen ondervra deur Swede

WikiLeaks se stigter, Julian Assange, is vandeesweek deur Sweedse staatsaanklaers by Ecuador se ambassade in Londen ondervra oor beweringe dat hy in 2010 twee vroue verkrag het. Hy skuil reeds vier jaar in die ambassade.

Swede se hoofaanklaer, Ingrid Isgren, … Lees verder

Swede sê hulle gaan aanhou om SA se wyne te koop

Systembolaget, drankwinkels van die Sweedse staat, het gesê hulle gaan aanhou om wyne uit Suid-Afrika aan te koop ten spyte van ‘n Deense dokumentêre program oor die swak arbeidstoestande op wynplase

“Handel in samehang met duidelike vereistes wat aan produsente … Lees verder

Dan Roodt: In Stockholm broei ‘n ‘regse gevaar’

Ek is nou maar enkele dae terug van my besoek aan Stockholm waar ek op uitnodiging aan die Identitär Idé-konferensie op Saterdag 1 Oktober deelgeneem het. Oral in Europa het die woord “identitêr” deesdae ‘n regse of nasionalistiese konnotasie en … Lees verder

Dan Roodt tans in Swede vir konferensie en gesprekke

Dr. Dan Roodt van PRAAG het gisteroggend in Stockholm aangekom waar hy vandag (Saterdag) ‘n Europese konferensie oor identiteit sal toespreek. ‘n Verskeidenheid Europese, maar ook Amerikaanse, groepe en individue woon die konferensie by waar die opkoms van nuwe nasionalismes … Lees verder

Sweedse ekonoom waarsku dat laaggeskoolde instroming ‘tydbom’ is

Ten spyte van die aandrang van linkse Sweedse politici dat nie-blanke immigrante in Swede “hoogs opgeleide mense” is en ‘n “ekonomiese seën” sal word, het ‘n ekonoom Johan Javeus gewaarsku dat die nuwelinge laaggeskooldes is, en ‘n tikkende tydbom in … Lees verder

Moslemsokkerspan rand drie jong meisies in Swede aan

Een van die sokkerspanne in die Gothiajeugbeker in Swede, onder leiding van sy 35-jarige afrigter, het Sweedse tienermeisies seksueel aangerand.

Die ma van een van die drie weerlose meisies het aan die media vertel dat haar dogter en haar twee … Lees verder

Leon Lemmer: Heilsame politiek uit Swede

Tot 1970 was Swede ‘n blanke land. Die Swede het nie werklik mense van ‘n ander etnisiteit geken nie. Die Lappe/Sami in die noorde was/is nie ‘n opvallende deel van die samelewing nie. Die Swede het nie grondige ervaring gehad … Lees verder

Wit Sweed dood twee in ‘rasse-aanval’

Anton Lundin Pettersson het twee mense gedood en twee ander met ‘n swaard beseer by ‘n skool in Swede.

Vrydag het die Sweedse polisiehoof Niclas Hallgren verklaar dat die man wat twee mense gedood het “deur rassistiese motiewe beweeg is”.… Lees verder

Tenker en passasierveerboot bots

‘n Gat in die romp van die passasiersveerboot, Stena Jutlandica, word die naweek by die hawe van Gothenburg, Swede geïnspekteer.

Die veerboot het vroeg Sondagoggend met ‘n tenker naby die eiland van Vinga naby Gothenburg gebots.

Die veerboot het water … Lees verder

Karel Combrinck: Lieflingsobsessies van die linkses

‘n Interessante situasie is in die Midde-Ooste aan’t ontwikkel. ‘n Sweedse omgeboude vistreiler met jeugdige aktiviste aan boord is onderweg na die kus van Gasa om die land- see- en lugblokkade wat die Israeli’s sedert 2006 daar in stand hou, … Lees verder