Vier voor vir wrede moord op Oranjeville-apteker

oranjevilleVier swart mans sal vandag in die hof verskyn in verband met die wrede moord op ‘n apteker van Oranjeville.

Thabang Motloung, Tsietso Motloung, Teboho Mofokeng en Sthembiso Mnune sal na verwagting om borg aansoek doen, het OFM berig.… Lees verder