Eskom roep nuwe noodtoestand uit, beurtkrag kom

EskomEskom het ‘n beroep op die publiek gedoen om kragverbruik te verminder, nadat die kragvoorsiener ‘n nuwe noodtoestand uitgeroep het.

Eskom het Donderdagoggend opnuut ‘n noodtoestand verklaar en gewaarsku dat hulle genoodsaak sal wees om beurtkrag toe te pas.

‘n … Lees verder

Eskom roep noodtoestand uit

EksdomSuid-Afrika se elektrisiteitsvoorsiening is op ‘n mespunt weens swak beplanning en gebrekkige onderhoud. Donderdag is ‘n noodtoestand uitgeroep toe vier opwekkingseenhede van Eskom uitgeskop het.

Die kragvoorsiener het Donderdag aangekondig dat hulle ‘n beroep op groot verbruikers – maatskappye en … Lees verder

Mevrou Hogan mislei belastingbetalers om Madiba te beskerm

Meneer Mandela het die openingsrede van die Hillside-aluminiumsmelter gelewer, en ook die uitvoer van goedkoop krag na die daaropvolgende smelter in Mosambiek, sy nuwe vrou se tuisland, goedgekeur.

Australië wek nes Suid-Afrika 90% van sy krag met steenkool op, maar … Lees verder

Aardverwarming uit ‘n skeptiese oogpunt gesien

Dit is redelik veilig om te sê dat die aarde besig is om warmer te word. Wat wel pure raaiwerk is, is dat die aarde warmer word as gevolg van menslike aktiwiteit en spesifiek kweekhuisgasse wat deur menslike aktiwiteit vrygestel … Lees verder

Ernstige brandstofuitdagings vir SA

Ernstige uitdagings staar Suid-Afrika se brandstofverskaffing in die gesig.

Die land voer tans 3% van sy petrolbehoeftes en 5% van sy distillate, wat diesel en vliegtuigbrandstof insluit, in. Teen 2016 kan die invoere tot onderskeidelik 14% en 34% toeneem. Dit

Lees verder

Elektrisiteit in ‘n digitale ekonomie

Image

Elektrisiteit is veel meer as net ‘n energiemedium. Die potensiaal vir innovasie wat in elektrisiteit opgesluit lê maak dit die hartklop van die beskawing, waarsonder die mensdom moeilik sou kon voortbestaan. Dit is veilig om te aanvaar dat die pas … Lees verder