Die Kamer van Mynwese sê dit is die eerste keer dat daar ‘n situasie bestaan waar vakbonde nie bereid is om hulle eise vir ‘n salarisverhoging te wysig nie.
Geen ooreenkoms oor werkgewers in die goudmynbedryf se finale aanbod kon … Lees verder
Die Kamer van Mynwese sê dit is die eerste keer dat daar ‘n situasie bestaan waar vakbonde nie bereid is om hulle eise vir ‘n salarisverhoging te wysig nie.
Geen ooreenkoms oor werkgewers in die goudmynbedryf se finale aanbod kon … Lees verder
Die besluit deur die Walter Sisulu-universiteit om sy deure onbepaald te sluit, is deur talle organisasies veroordeel.
Die administrateur, Lourens van Staden het studente aangeraai om die universiteit in Mthatha in die Oos-Kaap dadelik te verlaat. Dit sluit alle koshuise … Lees verder
Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid het sy besorgdheid uitgespreek oor die voortslepende stakings in die land.
Duisende werkers staak in die voertuigvervaardiging- en die konstruksiebedrywe, terwyl ‘n staking ook in die goudmynbedryf dreig.
Die SAKKN sê die impak … Lees verder
Die Suid-Afrikaanse geldeenheid word tans geteister deur die ekonomie se afhanklikheid van swak Europese markte, blootstelling aan verlangsamende ontluikende markte, plaaslike onrus en strenger VS- monetêre beleid.
Die Amerikaanse Federale Reserwe het op 22 Mei aangekondig dat hy uiteindelik sy … Lees verder
‘n Groep van tussen 500 en 1 000 werkers het Woensdagoggend by die Medupi-kragaanleg sonder waarskuwing oproerig geraak, het Eskom bekend gemaak.
Die kragreus het in ‘n verklaring gesê betogers het klippe gegooi en twee voertuie is aan die brand … Lees verder
Die huidige stakinglus van die NSA se werkerskorps is besig om ‘n crescendo te bereik, en reeds is daar vele teorieë oor die oorsprong en werklike rede vir die staking. Hierdie staking dreig om ‘n ander kleur en karakter te … Lees verder