Gautenger wat vir DynCorp werk was slagoffer

Van die veiligheidspersoneel wat Maandag doodgeskiet is in Jordanië, het vir DynCorp International gewerk. Die Amerikaanse belastingbetaler is sy grootste kliënt.

DynCorp, ‘n bekende militêre kontrakteur wat oral in die Midde Ooste werksaam is, verdien meer as 96% van … Lees verder

Suid-Afrikaner wat doodgeskiet is in Jordanië nog onbekend

Pres. Barack Obama het Maandag ‘n volledige ondersoek in Jordanië belowe na ‘n skietry waarin ses mense, waaronder twee Amerikaners en ’n Suid-Afrikaner, dood is.

Die Suid-Afrikaner se naam is nog nie bekend nie.

Die VSA beskou die aanval op … Lees verder

Skietery by winkelsentrum in Kroonstad eis een

‘n Sekuriteitswag is Dinsdagaand in ‘n hospitaal in Kroonstad in die Vrystaat dood ná ‘n skietvoorval by ‘n winkelsentrum.

Netcare 911-woordvoerder, Chris Botha, sê met paramedici se aankoms by ‘n kruidenierswinkel in die sentrum omstreeks 21:00 het die gewonde man … Lees verder

Swartman skiet twee wit joernaliste ‘oor kerkslagting’

Die swart man wat ‘n TV-joernalis en kameraman in Virginia doodgeskiet het, Vester Flanagan, is in ‘n hospitaal aan ‘n skietwond oorlede.

Flanagan, geklee is swart, het twee wit joernaliste, Alison Parker en Adam Ward tydens ‘n regstreekse televisie-onderhoud geskiet. … Lees verder

Jordanië ondervra Chattanooga-skieter se oom

Die Jordaanse intelligensiediens hou die oom aan van die man wat verlede week vyf Amerikaanse soldate in Tennessee doodgeskiet het, het sy regsverteenwoordiger gister aan AFP gesê.

“My kliënt, die universiteitsdosent Assaad Ibrahim al-Haj Ali, word sedert Vrydag onwettig deur … Lees verder

Zuma maak Marikana-verslag bekend

President Jacob Zuma het die verslag oor die gebeure van Augustus 2012 by Lonmin se Marikana-myn in ‘n regstreekse uitsending bekend gemaak.

Die Farlam Kommissie van Ondersoek het aanbeveel dat die geskiktheid van die polisiekommissaris, Riah Phiyega vir haar pos, … Lees verder

Witte brand op swart kerkgangers los in VSA

Nege swartes is dood toe ‘n wit aanvaller in die geskiedkundige Charleston-kerk in die Amerikaanse staat Suid-Carolina op mense losgebrand het. Die swart kerk is 150 jaar oud.

Die polisie sê reeds dit was ‘n “haatmisdaad”, terwyl die aanvaller steeds … Lees verder

Groot polisieteenwoordigheid na skietery by Medupi

Die polisie moes in groot getalle by die Marapong-lokasie in Ellisras (Lephalale) in Limpopo ontplooi word na ‘n skietvoorval.

Lede van die polisie se taktiese-reaksie-eenheid en ander polisiebeamptes patrolleer tans die gebied.

Twee konstruksiewerkers van Eskom se Medupi-kragstasie is gewond … Lees verder

Noordwes-polisiekommissaris kry trekpas oor Marikana

Die polisiekommissaris van Noordwes, luitenant-generaal Zukiswa Mbombo verlaat die polisiediens aan die einde van die maand, het RSG berig.

Sy was aan die hoof van die provinsiale polisiediens ten tyde van die skietery by Marikana in 2012 toe 34 mynwerkers … Lees verder