Wie is wie in die 2010 F1-seisoen

Die 2010 Formule-eenseisoen begin die 12de Maart met die Bahrainse Grand Prix. Hieronder volg ‘n volledige kalender van wanneer en waar die 2010-seisoen gaan af loop.  Hier is ook ‘n opsomming van wie jaag nou vir watter span.

12-14 Maart                        … Lees verder

Michael Schumacher kom uit die donker!

Michael Schumacher en die driepuntsterJa, al die stories dat Schummie weer gaan jaag, is toe bevestig. Die afgetrede wêreldkampioen van Duitsland het nie net vir groot kaartjieverkope by die toekomstige Duitse Grand Prix gesorg nie, maar ook veroorsaak dat van die mense by die … Lees verder

Tata Indica Vista maak stewige indruk

Vista voorHoor ‘n mens die woord Tata en motor in een sin dan begin almal te lag. “Tatta” is nou meer eenmaal ‘n kinderlike en gemeensame woord in Afrikaans wat kwalik met motors geassosieer word. Die Indiese reus van ‘n motorvervaardiger … Lees verder

Klein maar getryn!

Die Daihatsu Terios skuins van voorEk het nog nooit eintlik oor die Terios gedroom nie. Dit is nie eintlik die tipe voertuig waarvan ‘n mens en veral ‘n man, droom om te besit nie. As daar nou een voertuig is wat werklik waar ‘n afgetrede … Lees verder

Vettel is baas in Abu Dhabi

Die Duitser Sebastian Vettel het die F1-kampioenskap vir 2009 met glorie afgesluit toe hy die heel eerste dag/nag-formule-eenwedren in die geskiedenis gewen het.

Vettel het net voor sy Red Bull-spanmaat, die Australier Mark Webber, oor die wenstreep geblits om die … Lees verder

Veel opwinding by Frankfurtse motorskou

Die onlangse Duitse motorskou is die hoogtepunt van elke Europese vervaardiger se uitstalkas.

Dit verteenwoordig nie net die wêreld se grootste motorskou nie, maar ook een van die heel belangrikstes omdat die meeste Europese vervaardigers hier al hulle nuutste tegnologie … Lees verder

Alonso loop na Ferrari oor

Die voormalige wêreldkampioen Fernando Alonso, wat die afgelope twee seisoene vir Renault gejaag het, het so pas ‘n kontrak met Ferrari geteken. Dit sal amptelik aanstaande Donderdag bekendgemaak word.

Die 28-jarige Spanjaard sal van 2010 af vir die rooi span … Lees verder

Ry bietjie minder luuks, vra Cosatu

Cosatu het die minister van finansies, Pravin Gordhan, geloof omdat hy tevrede was met 'n "beskeie Lexus-motor van R557 673 en 'n Audi A8 van R590 500".

"Dis 'n welkome besluit om te reageer op die openbare woede oor die … Lees verder

Michael Schumacher terug in Formule 1?

Massa is gelukkig om te leef, nadat hy deur 'n stuk metaal, wat afgebreek het van Rubens Barrichello se motor, tydens die kwalifiserende rondtes van die Hongaarse Grand Prix getref is. Die stuk metaal was deel van die onderstel se vering en

Lees verder

Chinese maatskappy gaan fabriek in SA oprig

Jang Kieng, die algemene bestuurder van Chana Internasionale Korporasie, het aan Business Report gesê dat die belegging, wat 1 000 werksgeleenthede gaan skep, in drie fases opgerig gaan word.

Die vestiging van 'n monteringsaanleg sal die finale fase wees, as