Die Baader-Meinhofkompleks

Baader en Meinhof het 'n terreurgroep genaamde die RAF (Rote Armee Faktion) gestig wat hom op politieke sluipmoorde, bomaanvalle en ontvoerings toegespits het.

Die film open vandag in Duitsland nadat enkel voorvertonings aan die media en familie van slagoffers plaasgevind

Lees verder

‘Ons vir jou’ – ‘n onvergeetlike ervaring

Die opvoering kry dit omtrent eiehandig reg om twee tot drie dekades van anti-Afrikaanse propaganda wat deur die media oor ons uitgegiet is, skadeloos te stel. Die volgepakte saal in die Staatsteater het ná elke toneel hande geklap of van … Lees verder

ZB du Toit se ongrondwetlike boek

Vanuit linkse geledere is daar baie jare lank geskryf oor die geslotenheid van ideologie wat die mens, en veral die werker, verhoed om sy “ware situasie” raak te sien. Marx se opmerking oor godsdiens as die opium van die volk … Lees verder

Triomf en Zimbabwe by Cannes

Die Franse ambassade het altesaam 14 gaste genooi na die 61ste filmfees.

Gaste sluit in die direkteur van die Durbanse Internationale Filmfees Nashen Moodley; filmmakers Ramadam Suleman en Christoph Ebner; vervaardigers Angelita Mills, Kgomotso Matsunyane, Bridget Pickering en Jean-Xavier Dubois.… Lees verder