Ondersteuning vir Afrikaans by Standard Bank gevra

Beste vriende,

Ek vra jul ondersteuning in my voortslepende stryd teen Standard Bank om hul Afrikaanse kliënte se taalregte te handhaaf. Die bank is al geruime tyd besig om Afrikaans stelselmatig uit te wis. Al die brosjures in Standard Bank … Lees verder

Wat het van Kenmekaar-byeenkoms geword?

Praag, op navraag is ek meegedeel dat die Kenmekaar-byeenkoms van Afrikanerorganisies wat vir Saterdag 7 Augustus in Pretoria beplan is, onbepaald uitgestel is.

 

Die doel van die konferensie was glo om gedagtes te wissel oor die beplande verkiesing vir ‘n … Lees verder

Mandela, lekker verjaar maar onthou jou nalatenskap

‘n Mooi gewone dag waarop mense werk toe gegaan het om hulle brood te verdien in Kerkstraat, Pretoria, toe jou ANC-bom se oorverdowende knal n sekonde deur stilte en toe die gekerm en gegil van dié wat nog leef opgevolg … Lees verder

Die Afrikaner het ‘n kultuurprobleem

Ek het ‘n B.Soc.Sc-graad in bedryfsielkunde en sosiologie aan Kovsies verwerf. Inaggenome die voortdurende ongewapende stryd van die Afrikaners wil ek net graag my mening lug en dalk vir u ‘n sinvolle opinie gee.

My Portugese oupa was die seun … Lees verder

Jan-Jan Joubert se nuwe laagtepunt

Enigiets om die sirkulasiesyfers van n tanende Rapport op te skuif. Dié gedagte kom onwillekeuring na vore met Joubert se artikel vandag in Rapport waarin hy verwys na n JC van der Walt se boek “Zululand True Stories”.

Tegelykertyd onbreek … Lees verder

Advies vir munisipale geldsake

Die uwe het self jare gelede Ekonomie op Kovsies geneem, maar, so lyk dit my, is dit uitgediende kennis.

Want met daardie kennis maak die R15 miljoen wat ‘n bankrot munisipaliteit vir sokkerkaartjies uitgegee het met geld wat hy nog … Lees verder

Sowetodag: Jeugdag of Jigdag?

Met die totstandkoming van die NuweSA het 16 Junie van Sowetodag na Jeugdag verander. Baie lesers weet waarskynlik nie waar dié “mooi” en oënskynlike onskuldige benaming vandaan kom nie!

16 Junie elke jaar verteenwoordig een van die mees onskuldige vakansiedae … Lees verder