African Bank se skuld word ingevorder

African Bank Investments vorder maandeliks sowat drie miljard rand se skuld in, sê die lener se toesighouer, Tom Winterboer.

Die instelling het om ‘n nuwe banklisensie aansoek gedoen as ‘n stap tot sy hertoelating tot die bedryf.

African Bank het … Lees verder

Bankkaartkoste gaan styg

Verbruikers gaan binnekort meer moet opdok vir die gebruik van bankkaarte.

Jan Alleman sal aanstons die bankkoste betaal wanneer bankkaarte by verkoopspunte gebruik word.

Dié verwikkeling volg na ‘n vermindering in tussenhandelstariewe wat vroeër vanjaar deur die Reserwebank aangekondig is. … Lees verder

Graderingsagentskap gee SA banke opduim

African Bank se probleme is onwaarskynlik om ’n groot invloed op die groter Suid-Afrikaanse banke te hê, het die graderingsagentskap Fitch gesê.

Fitch se uitlatings kom slegs dae nadat ’n ander graderingsagent­skap die vier grootste Suid-Afrikaanse banke – Barclays Africa, … Lees verder

African Bank kos belastingbetaler miljarde

Gill Marcus, president van die Reserwebank, sê ‘n konsortium wat die groter banke in Suid-Afrika insluit sal ‘n reddingsboei van R10 miljard aan die beleërde African Bank voorsien.

Die bank sal oopbly vir sake.

Die Reserwebank sal R7 miljard se … Lees verder

Platinastakings laat ekonomie in eerste kwartaal krimp

Die stakings by platinamyne het nie net die grootste daling in mynbou-aktiwiteit in vyftig jaar veroorsaak nie, maar ook die hele Suid-Afrikaanse ekonomie met 0,6 persent in die eerste kwartaal laat daal. Die inkrimping in mynbou- en steengroef-aktiwiteit is 24,7 … Lees verder

20 jaar van onvryheid

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Vandag “vier” ons 20 jaar van Afrikaneroorgawe- en verraad. Gisteraand ry ek laataand deur die strate van Johannesburg en daar sien ek die mees groteske Beeld-plakkaat … Lees verder

Reserwebank beboet banke oor gebrek aan geldwassery-maatreëls

standardStandardbank is ‘n boete van 7,6 miljoen pond in Januarie opgelê deur die Britse Finansiële Gedragskode-owerheid nadat die bank in Londen se eenheid glo nie ‘n voldoende beleid of prosedures in plek gehad het vir korporatiewe kliënte wat verbind word … Lees verder

Rentekoerse dalk onveranderd uit vrees vir vakbonde

reserwebankDie Reserwebank sal na verwagting rentekoerse dieselfde hou op Donderdag se beleidsvergadering van die monetêre komitee.

Volgens Reuters meen verskeie ekonome dat die stygings dalk later vanjaar aangekondig mag word aangesien inflasiedruk kommerwekkend is.

Hulle meen ‘n verhoging in rentekoerse … Lees verder

Zim wettig nog geldeenhede teen naderende geldkrisis

Volgens mediaberigte dreig ‘n nuwe geldkrisis in Zimbabwe met baie min likiditeit in die land. Daarom het die regering aangekondig dat nog ‘n viertal buitelandse valutas in die land toegelaat sal word. Hule is: die Chinese joean, die Indiese roepee, … Lees verder

Rentekoers bly onveranderd

reserwebankDie Reserwebank het, soos verwag, sy rentekoers onveranderd gelaat.

Die koers waarteen die Reserwebank geld aan handelsbanke leen, die repokoers, is sedert Julie 2012 op 5%.

Omdat die rand die afgelope paar weke stewiger vertoon het, was Gill Marcus,

Lees verder