Rand val soos ‘n klip ná Zuma MK-terroris as minister van finansies aanstel

Die rand het gistermiddag en vanoggend soos ‘n klip begin val nadat Jacob Zuma ‘n voormalige MK-terroris, David van Rooyen, as sy minister van finansies aangestel het. Die vorige minister, Nhlanhla Nene, is summier van sy pos onthef. Die geldeenheid … Lees verder

Rand se vooruitsigte bedroewend

Negatiewe sentiment teenoor ontluikende markte en ‘n verlangsaming in Chinese groei, het die Rand ‘n knou toegedien.

Globale beleggers het hul risiko probeer beperk deur geldeenhede en aandele in ontluikende markte te verkoop met vernietigende gevolge vir die Johannesburgse aandelebeurs … Lees verder

Rand breek deur laagtepunt teen Britse pond

Die Rand het deur die R20-vlak teen die Britse pond gebreek.

Alle oë is nou op die Reserwebank om op te tree nadat die Rand ‘n nuwe laagtepunt gewys het.

Ekonome sê ‘n depresiasie van die geldeenheid sal inflasie-druk verhoog … Lees verder

Rand versterk ná nuus van Europese stimulasieprogram

Die euro het op globale markte verswak en die rand versterk nadat die Europese sentrale bank (ESB) aangekondig het dat hy ‘n maandelikse bedrag van €60 miljard gaan aanwend om die eurosone-ekonomie te stimuleer met sogenaamde “kwantitatiewe verligting”. Behalwe dat … Lees verder

Morgan Stanley verlaag groeivooruitsig vir Suid-Afrika

Die internasionale beleggingsbank Morgan Stanley het gister sy vooruitskattiong vir Suid-Afrikaanse groei in die bruto nasionale produk (BNP) tot slegs 1,3% vir vanjaar verlaag.

In die eerste kwartaal vanjaar het die ekonomie met 0,6% gekrimp, maar het in die tweede … Lees verder

Ooreenkoms in platinumbedryf kom

jseDie rand het effens verstewig teen die meeste geldeenhede nadat sprake van ‘n moontlike ooreenkoms tussen platinum-maatskappye en stakende mynwerkers bekend geraak het.

Die twee twistende partye sal waarskynlik ‘n ooreenkoms bereik om ‘n einde te bring aan die uitgerekte … Lees verder

Stakings kan beleggersvertroue knou

Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid het sy besorgdheid uitgespreek oor die voortslepende stakings in die land.

Duisende werkers staak in die voertuigvervaardiging- en die konstruksiebedrywe, terwyl ‘n staking ook in die goudmynbedryf dreig.

Die SAKKN sê die impak … Lees verder