Dis tyd dat koeëlvaste klere in die mode raak

skoppensboer

deur Skoppensboer

[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

In die VSA, wat reeds oor ‘n allamintige moordsyfer beskik, sterf drie keer soveel mense in motorongelukke as wat vermoor word. Suid-Afrika is natuurlik die wêreld se kampioenland wat geweldsmisdaad betref, daarom word … Lees verder

Krejcir sê sy lewe is in gevaar

Die voortvlugtige sakeman Radovan Krejcir het gesê dit is walglik dat hy as ‘n mafiabaas, bose bendelid of ‘n onderwêreldfiguur uitgebeeld word.

Krejcir het Donderdagaand by sy prokureur se kantoor aan Eyewitness News ontken dat hy betrokke is by enige … Lees verder

Valke ondersoek mafiabaas se onderwêreld

valkeDie Valke wil ondersoek instel oor die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir se verbintenis met skietgevegte, bomaanvalle en moorde in Bedfordview.

Inwoners van Bedfordview, oos van Johannesburg vrees vir hul lewens weens die toename in geweldsmisdaad in die gebied

Die span … Lees verder

Forensiese span ondersoek Krejcir-ontploffing

Die omstrede Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir wou nie Woensdag kommentaar lewer nie nadat twee mense in ’n bomontploffing by sy onderneming in Bedfordview gesterf het.

“Jammer, ek praat nie met die media nie,” het hy telefonies aan Sapa gesê.

Die … Lees verder

Mafiabaas soek na ontploffing by winkelsentrum

radovanDit is steeds nie duidelik waar die Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir is nie, na ‘n ontploffing by ‘n winkel wat aan hom behoort in Bedfordview oos van Johannesburg.

Twee mense is in die ontploffing naby die Eastgate-winkelsentrum dood, drie mense … Lees verder