Levubu-boere ruk op na plaasmoordenaar-verdagtes se verskyning

Drie swart verdagtes wat na bewering ‘n boer van Levubu in Limpopo wreedaardig vermoor het, verskyn vandag in die periodieke hof buite Thohoyandou.

Die drie, onder wie ‘n plaaswerker, het die 60-jarige Hennie Bonnema verlede maand ingewag en doodgesteek. Daar … Lees verder

Verdagte van moord op oud-AWB-leier se plaas voor

‘n Swart verdagte, (32) sal na verwagting vanoggend in die Ventersdorpse Landdroshof in Noordwes verskyn op ‘n aanklag van moord op ‘n boer.

Die moord het plaas gebeur wat eers aan die vermoorde voormalige AWB-leier, Eugene Terre’Blanche behoort het.

Terre’Blanche … Lees verder

Eienares van AWB-leier se eertydse plaas ook vermoor

Die eienares van die plaas Witrandjiesfontein by Ventersdrop wat aan die vermoorde AWB-leier, Eugene Terre’Blanche, behoort het, is die naweek op die plaas vermoor.

Die 55-jarige Annerie Grobler is na bewering deur drie van haar voormalige swart werkers werkers doodgeslaan. … Lees verder

Boer gryp plaasaanvaller se wapen om dood te ontsnap

‘n Boer is op sy plaas by Rashoop naby Brits vanoggend aangeval deur swart plaasaanvallers.

Noordwes-polisiewoordvoerder se, Pelonomi Makau, sê drie swartes het by die plaashuis ingebreek teen ongeveer 03:00. Hulle het glo geld geëis.

Sy sê die 76-jarige boer … Lees verder

Twee verdagtes van Greytown-plaasmoord verskyn

Twee swart mans, 18 jaar oud, verskyn vandag in die Greytown-landdroshof op aanklagte van moord en huisroof na die moord op ‘n plaaslike boer vandeesweek in KwaZulu-Natal.

“Greytown se speurders het onvermoeid sonder ophou gewerk om seker te maak dat … Lees verder

Uitspraak verwag in saak van twee Masbiekers wat Brits teister

Uitspraak word Maandag gelewer in die saak van twee Mosambiekers wat teregstaan op verskeie aanklagte van plaasaanvalle in die Brits-omgewing in Noordwes.

Die 27-jarige Knowledge Mandlazi en die 31-jarige John Khoza-Tibani staan in die Pretoriase Hooggeregshof tereg op meer as … Lees verder

Rouxville-plaasmoord verdagtes voor

Die saak teen twee swart verdagtes wat ‘n algemene praktisyn en boer van Rouxville in die Vrystaat wreed vermoor en sy vrou ernstig aangerand het, verskyn na verwagting Dinsdag in die hooggeregshof in Bloemfontein.

Thabang Jordaan en Ngalekile Zamayo word … Lees verder

Boer oorleef Edenburg-plaasaanval

‘n Swart verdagte sal na verwagting Vrydag in die Edenburg-landdroshof verskyn nadat hy in hegtenis geneem is in verband met ‘n plaasaanval Woensdag.

‘n Polisiewoordvoerder Peter Kareli sê die man, sowat 28-jaar-oud, het ‘n vuurwapen in sy besit gehad.

‘n … Lees verder

Twee verdagtes van Rouxville-plaasmoord verskyn vandag

RSG berig dat die saak teen twee verdagtes in die Rouxville-plaasmoord, tot vandag uitgestel is vir verdere ondersoek.

Thabang Jordan en Ngalekile Zamayo is in hegtenis geneem nadat Bennie Cilliers verlede week dood en sy vrou Cecilia ernstig beseer is … Lees verder

Bejaarde oorleef plaasaanval naby Brits

n Bejaarde vrou van Brits is steeds geskok nadat sy Sondagoggend ‘n plaasaanval oorleef het.

Die 83-jarige mev. Steyn is deur drie swartes in haar kothuis oorval.

Volgens Steyn het die aanvallers die huis geken. Twee het handwapens op haar … Lees verder