Debat oor swart grond moet protektorate Botswana, Lesotho en Swaziland insluit – Pieter Mulder

Om ‘n sinvolle debat oor grond in Suid-Afrika te voer, en veral oor ‘n onderwerp soos die 1913-Wet op Naturellegrond wat vandag in die parlement bespreek is, moet alle feite belig word en nie net die wat sekere agendas pas … Lees verder

Staking met verskuilde agenda?

Dr. Pieter Mulder, leie van die Vryheidsfront Plus, het in ‘n verklaring gesê: “Die dood van weerlose siekes en onskuldige babas as gevolg van die staatsdiensstaking, is die ergste vorm van selfsugtigheid. Dit getuig van uiters onprofessionele gedrag van Suid-Afrikaanse … Lees verder

Hoeveel onse in jou Afrikaanse pond?

Hierdie opskrif van ‘n rubriek deur Die Burger se Dawie vang telkemale my oog as ek so ‘n vinnige blik oor die binnelandse pers werp – danksy die geleentheid wat die internet bied.

Ek het dit gelees ook, en sou … Lees verder

Aristide ry lekker op SA soustrein

Aristide en Mbeki“Dit is totaal onaanvaarbaar dat die Suid-Afrikaanse belastingbetalers steeds jaarliks bykans R3 miljoen moet spandeer om mnr. Jean-Bertrand Aristide, voormalige president van Haiti, asook sy familie en gevolg in die land te onderhou,” sê Dr. Pieter Mulder, leier van die … Lees verder

Leierskapsvakuum onder Afrikaners

Willie SpiesWillie Spies se onopgewasse TV-vertoning gisteraand (weereens!) het my laat besef hoe akuut die politieke vakuum in Afrikanergeledere is. Terwyl hy oënskynlik argumenteer vanuit die hoek van ‘n demokratiese regstaat gefundeer in ‘n gerespekteerde grondwet waaraan alle landsburgers hulself vrywillig … Lees verder

Pretoria bly Pretoria

“Pretoria se naam bly voorlopig Pretoria,” was dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, se reaksie na gister se hofsaak oor die stad se naam.

Volgens dr. Mulder was dit die implikasie van regter Ismael se bevel gister in die Pretoriase hooggeregshof Lees verder

Mulder praat oor koringprys, Afrikaans en landbouhervorming

Enkele uittreksels uit dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye en VF Plus-leier, se toespraak by die Malmesbury-Landbouvereniging, Dinsdagaand, 16 Maart 2010.

Koringtarief

“Regerings in ontwikkelde lande soos Amerika en in Europa betaal groot subsidies aan hulle koringboere. … Lees verder

Vryheidsfront Plus dien haatspraakklag teen Malema in

Die Leier van die VF Plus en adjunkminister van Landbou, dr. Pieter Mulder, gaan vandag, 10 Maart 2010, ‘n formele kriminele klag teen Julius Malema, ANCJL-leier, lê na aanleiding van sy gebruik van die slagspreuk “Kill the boer, kill the Lees verder

Peetpa Buys lem die Vryheidsfront

Vandeesweek het dit vir jou behoorlik gegons rondom Willie Spies se skielike bedanking by die VF Minus. Tot die orakels van Mediapark het twee dae laat die lamppale in J.G. Strijdomlaan (dit heet nou een of ander onuitspreekbare naam) in … Lees verder

Grondhervormingsrealisme verwelkom

Dit is noodsaaklik dat die spanning wat bestaan tussen die ANC se Polokwane-doelwitte vir voedselsekuriteit en die ANC se grondhervormingsdoelwitte, opgelos word.

Dit is teen hierdie agtergrond dat die VF Plus mnr. Gugile Nkwinti, minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, … Lees verder

Willie Spies bedank uit Vryheidsfront Plus

Willie SpiesDie voormalige parlementslid en leier van die Vryheidsfront Plus in Pretoria, Willie Spies, het met onmiddellike ingang uit die party bedank. Die redes vir Spies se bedanking is oënskynlike spanning tussen die party en Afriforum, sy huidige werkgewer, met as … Lees verder

Mulder-boek net betyds vir Afrikanervryheidstryd

Skrywer: Pieter Mulder

Titel: Kan Afrikaners toyi-toyi?

Pretoria: Protea-boekhuis

Datum: 2008

ISBN: 978-1-86919-256-3
Prys: R160

Sedert die einde van 2009 heers ’n nuwe gees in die Afrikanerpolitiek. Vele mense het al onlangs opgemerk dat die debat in Afrikaans en onder … Lees verder

Sexwale wil met boere praat

Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye en minister Tokyo Sexwale, minister van Huisvesting, het gister (17 Februarie 2010) gesprek gevoer oor minister Sexwale se uitlatings dat kommersiële boere wat van hulle werkers ontslae raak, … Lees verder