‘Alle blanke monumente teen 1 Mei verwyder’ – ANC

Die ANC-regering het gisteraand tydens ‘n spesiale kabinetsitting in Tshwane besluit dat alle “apartheids- en koloniale monumente” teen Werkersdag, 1 Mei, verwyder moet wees”. Dit sluit standbeelde van Paul Kruger, Jan Smuts, Louis Botha, Cecil John Rhodes en koningin Victoria … Lees verder

Dawie Louw se roman, eMajuba

Helen Schöer het D(awie) Louw se roman, eMajuba (Tygervallei: Naledi, 2014, 397p, R179) geresenseer (Die Burger, By, 31 Januarie, p 8). Heel aan die begin verwys Schöer na die volgende opmerking van Louw: “Die pas waarteen die Afrikaner verengels, is … Lees verder

Katz en Rubinstein braai vir Sunette Bridges oor ‘rassisme’

Twee Kaapse regsgeleerdes, Anton Katz en Brigit Rubinstein, het gister in die Wes-Kaapse Hooggeregshof namens die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen die sangeres Sunette Bridges opgetree. Advokaat Anton Katz het aan die hof gesê dat dit gaan om die Grondwet en dat … Lees verder

Het Afrikaners ‘n skuldlas uit die verlede? of die geskiedenis gee jou ‘n skop op jou sitvlak.

Onderstaande toespraak is in April 2001 by die KKNK op Oudtshoorn gelewer; ek herontdek dit onlangs. Wat ek hier gesê het, is steeds ter sake, gegewe die kwessie van apartheidskuld wat ons voortdurend voor die kop gegooi word.

James Joyce … Lees verder

Ope brief van Oom Paul aan Afrikaners

Geagte volksgenote,

Jare lank al lê ek hier in my graf in die Heldeakker te Pretoria en hou u doen en late met liefde, belangstelling en sorg dop. Deesdae met toenemende sorg, moet ek sê. Daarom het ek dit goedgedink … Lees verder

Oor Nobelpryse en volksgevoel

Een van die aspekte van Suid-Afrika wat seker die meeste uitstaan, is die hoon en smaad wat byna konstant deur Afrikaners ervaar word. Nou die dag skryf iemand vir my dat mnr. Nicky Oppenheimer, die sakeman, tydens ‘n onderhoud aan … Lees verder

Die belang van ‘n volk se geskiedenis

paulkrugerpraagPaul Kruger is op hierdie dag in 1825 gebore. Vir baie is hy onbetwisbaar die grootste leier wat die Afrikanervolk nog opgelewer het, en dit is belangrik dat geskiedkundige datums soos hierdie nie uit ‘n volk se kultuur-skatkis verdwyn nie, … Lees verder

Paul Kruger het grondslag vir goeie rasseverhoudinge gelê

Navorsing dui daarop dat die laaste president van die destydse Transvaalse Republiek, Paul Kruger, die grondslag gelê het vir beter rassebetrekkinge terwyl hy president was.

Dit het in nuwe navorsing oor Kruger aan die lig gekom. Dit is vandag die … Lees verder

Konserwatief en gelowig, altyd aan die verkeerde kant

Deur Joseph Secrève

Ek het tot dusver al gaande die menings van verskeie hofnarre gevolg wat een of ander kinderlike vreugde beleef om hul eie volk voortdurend te beswadder en verkleineer. Hiermee is ons geneig om te dink dat ons … Lees verder

Spesiale aanbod: Paul Kruger + gratis Gelofte as logos

-50% afslag! Vir slegs R200 + posgeld ontvang u hierdie manjifieke hardebandboek van 642 bladsye plus ‘n gratis eksemplaar van Die gelofte as logos, ‘n geloftedagtoespraak van dr. Dan Roodt wat ‘n klompie jare gelede op Naboomspruit gelewer en … Lees verder

Die mite van die Krugermiljoene

Die aand van 28 Mei 1900 was bewolk en donker. Lord Roberts se 100 000 Britse soldate was reeds suid van Johannesburg ná sy opmars uit Bloemfontein. Dit is nou reeds agt maande sedert die Anglo-Boere Oorlog in Oktober 1999

Lees verder

Switserse amptenaar reageer oor Krugerstraat

Nadat verskeie briewe aan die Switserse regering en plaaslike regering gerig is oor die blatante anti-Afrikaanse houding wat uit die onlangse naamsverandering van Krugerstraat in St. Gallen na vore gekom het, het Praag die onderstaande brief ontvang:

 

Dear Mrs. … Lees verder