VN ontruim personeel uit Pakistan

Die Verenigde Nasies het Maandag gesê dat hulle hul internasionale personeel uit noordwes Pakistan gaan onttrek as gevolg van die veiligheidsituasie wat daar heers.

“Hulle sal onmiddellik verplaas word,” het Ishrat Rizvi, ‘n VN-woordvoerder gesê.

Ban Ki-moon, die sekretaris-generaal, het … Lees verder