Rusland ingegrawe in die Krim

demockeryRusland het nie gereageer op die gebeure in die Oekraïene tydens die Olimpiese Spele in Sochi nie. Soos verwag is, het die magswisseling in Kiëf plaasgevind by die afsluiting van die Spele.

Westerlinge, grootliks oningelig vanweë hul mediamonopolieë, het die … Lees verder

Oekraïene kies ongewilde Jats na staatsgreep

Die Oekraïene het na ‘n staatsgreep verlede week ‘n nuwe premier aangewys wat geen steun geniet onder die bevolking nie.

Arsenjie Jatsenjioek – of Jats, soos die Amerikaanse assistent-sekretaris van buitelandse sake Victoria Nuland graag na hom verwys – is … Lees verder

Oekraïene stem in tot skietstilstand na geweld 26 eis

Die president van die Oekraïene, Wiktor Janoekowitsj en drie hoof opposisieleiers het ingestem om te vergader na weke van geweld wat die hoofstad teister.

Die Europese-Unie sal na verwagting Donderdag in Brussel vra vir sanksies teen “diegene wat vir die … Lees verder

VSA druk vir sanksies teen Oekraïene

Die VSA oorweeg die moontlikheid van sanksies teen die Oekraïne weens beweerde gewelddadige optrede teen opposisie-betogings.

Die woordvoerder van die Amerikaanse departement van buitelandse sake, Jen Psaki sê die VSA is weer in gesprek met Europese lande en die Internasionale … Lees verder

Wanneer is terreur geregverdig?

thaiprotest2Die terreur wat Mandela teen onskuldige wit burgerlikes waaronder ook kinders, uitgeroep het, is oor die afgelope week of twee as ‘n goeie, regverdige, progressiewe en veral verdedigbare opsie voorgehou.

Is alle terreur dan regverdigbaar? Helaas nee, want in werklikheid … Lees verder