Numsa gaan sosialistiese front teen ANC monster

Numsa se besluit om ’n sosialistiese verenigde front te vorm teen die ANC, is die begin van die “herskikking” van die Suid-Afrikaanse politieke landskap sê swart opposisiepartye.

Numsa sal glo nie vrywillig bande met die vakverbond Cosatu verbreek nie.

‘n … Lees verder

Ramaphosa gee Numsa geleentheid om saak te stel

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het vroeër ‘n oproep om eenheid in Cosatu gedoen omdat dit volgens hom noodsaaklik is om te verseker dat werkersregte beskerm word. Hy het Numsa geleentheid gegee om eersdaag hulle saak te stel.

Cosatu dreig om te … Lees verder

Ramaphosa lei Cosatu, Lesotho se krisissamesprekinge

Cosatu se sentrale uitvoerende komitee sal na verwagting vandag samesprekings voortsit oor die toekoms van die metaalwerkersvakbond, Numsa het RSG berig.

Die vakbond is vroeër gevra om te verduidelik waarom hy in die vakverbond moet aanbly. Die ANC se adjunkpresident, … Lees verder

Numsa hits lede verder aan na openbare geweld

Lede van die metaalwerkersvakbond Numsa sal hulself glo tot verdere openbare geweld wend op Rustenburg in Noordwes.

Die stakers wil die polisie dwing om 13 van sy lede wat deel was van ‘n betoging buite die Rustenburgse Ingenieursentrum, vry te … Lees verder

Numsa gaan geweld, intimidasie uitbrei

Berigte van intimidasie en geweld wat deur lede van die metaalwerkersvakbond Numsa gepleeg word, neem toe.

Numsa sal na verwagting Dinsdag vergader om planne te bespreek om die tweewekelange staking in die staal-en ingenieursbedrywe verder uit te brei.

Intussen het … Lees verder

Vakbonde sê vir Ford, BMW: ‘Julle kan maar waai!’

Ford Suid-Afrika is gister onthul as die Amerikaanse motormaatskappye wat dreig om sy fabrieke te sluit weens die onstabiele arbeidsomgewing in die land.Dié onthulling kom net enkele ure nadat die nasionale tesourier van Numsa, Mphumzi Maqungo in die Nangoza Jebe-saal … Lees verder

Vyftig Numsa-stakers vir openbare geweld vas in Gauteng

Die polisie in Gauteng het meer as vyftig stakende werkers van die metaalwerkersvakbond Numsa in hegtenis geneem vir openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging.

Volgens die polisie is 40 mense in Germiston in hegtenis geneem nadat die perseel van ‘n staalmaatskappy … Lees verder

Numsa voer veldtog van openbare geweld, intimidasie, saakbeskadiging

Seifsa se hoof uitvoerende beampte, Kaizer Nyatsumba, het gesê die federasie word oorval met verslae van geweld teen sy lede.

Die afgelope naweek in Gauteng is 26 stakers van die metaalwerkersvakbond Numsa op aanklagte van openbare geweld, intimidasie en saakbeskading … Lees verder

Numsa-staking kan erger as platinum-staking wees

Ekonome waarsku dat die beplande Numsa-staking die ekonomie ‘n groter knou kan toedien as die onlangse platinumstaking.

Die metaalwerkersvakbond sal Dinsdag begin staak, ten spyte van ‘n ontmoeting met die minister van Arbeid.

Meer as 10 000 vervaardigingsmaatskappye kan deur … Lees verder

Numsa-staking deur petrolbom-aanvalle geken

numsaTransnet het ‘n verklaring deur die metaalwerkersvakbond Numsa ontken dat sy stakings by die besige Ngqura Vrag-terminaal in Port Elizabeth bedrywighede lamlê.

Numsa is nie ‘n erkende vakbond by Transnet nie.

Die staking duur reeds die afgelope drie weke vir … Lees verder

Kasrils en minister van verdediging prys Hani vir 1994 se oorgawe

Voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils asook die minister van Verdediging Nosiviwe Mapisa-Nqakula het Chris Hani se aandeel in die oorgawe van Suid-Afrika aan kommuniste Donderdag geprys.

Dié twee se openbare ondersteuning vir Hani kom te midde van oplaaiende druk … Lees verder