Noord-Koreane ontken bande met wapenbedryf in Namibië

Die Namibiese tak van die Noord-Koreaanse staatsmaatskappy Mansudae Overseas Project Group of Companies (M.O.P.) sê hy het géén bande met die omstrede Korea Mining Development Trade Corporation (KOMID) teen wie streng internasionale sanksies ingestel is nie.

KOMID is Noord-Korea se … Lees verder

VN ondersoek Namibiese bande met Noord-Korea

Namibië se skending van Resolusie 1718 van die Veiligheidsraad sal aanstons amptelik deur die VN ondersoek word, het die Republikien berig.

Agt deskundiges is in 2009 ingevolge resolusie 1874 aangestel met die mandaat om alle sanksies wat die VN teen … Lees verder

Miljarde Namibiese dollar vloei na Noord-Korea

Die regering van Namibië het klaarblyklik hegte bande met Noord-Korea.

Die vermoede bestaan dat dié vriendskap om Namibië se uraanneerslae gesmee is.

Namibiese dollar, miljarde daarvan, vloei jaarliks uit die staatskas na die Noord-Koreaanse wapenvervaardiger KOMID se verskansingsmaatskappy, Mansudae Overseas Lees verder

Noord-Korea wil weerbaarheid verskerp

Noord-Korea sê hy sal sy oorlogsvermoë aansienlik versterk in protes teen die goedkeuring van ’n mylpaal VN-resolusie teen die land se wydveroordeelde skending van menseregte, het AP berig.

‘n VN-komitee het Dinsdag die resolusie aanvaar waarin daarop aangedring word dat … Lees verder

Noord-Korea ‘toegeeflik’

‘n Amerikaner van Koreaanse herkoms wat Noord-Korea Kersdag via ‘n bevrore rivier vanuit China binnegekom het, gaan vrygelaat word.

Volgens Noord-Korea het die man die land binnegesluip om die Noord-Koreane tot die Christendom te bekeer, maar hy toon “opregte berou” Lees verder