ANC hoop om Nkandla dood te praat

‘n Veelparty adhoc-komitee in die Parlement sal op die been gebring word om die minister van Polisie se verslag oor Nkandla te bestudeer.

‘n Reusebedrag van die belastingbetaler se geld is aan die privaatwoning van ‘n politieke ampsdraer bestee, maar … Lees verder

Zuma-familie ontken dat hulle in weermag-helikopters reis

Die presidensie het Sondag ontken dat pres. Jacob Zuma se familie van weermag-helikopters gebruik maak om tussen Durban en Nkandla in KwaZulu-Natal te reis.

“Die presidensie verwerp die bewerings wat vandag in die City Press gemaak is,” het Mac Maharaj, … Lees verder

Mosie van wantroue teen Zuma misluk

Alhoewel Mmusi Maimane, die DA se parlementêre leier, President Jacob Zuma ‘n dief genoem het, tydens die nasionale vergadering se debat oor ‘n mosie van wantroue in die president, was dit nie genoeg vir die mosie om te slaag nie.… Lees verder

Zuma stoei weer met Nkandla-vrae

Emosies het Woensdag weer hoog geloop in die Nasionale Vergadering toe President Jacob Zuma mondelinge vrae beantwoord het.

Die kwessie oor geld wat aan sy privaatwoning op Nkandla bestee is, is geopper ondanks die feit dat dit nie op die … Lees verder

Wie het Zuma probeer vergiftig?

President Jacob Zuma se kantoor het ‘n Sunday Times-berig dat sy vrou Nompumelelo Ntuli-Zuma hom vergiftig het, as skinderpraatjies afgemaak.

Mac Maharaj, die presidensiële woordvoerder, sê die berig is gebaseer op totale spekulasie en skinderpraatjies en hy sal nie kommentaar … Lees verder

HSM dink landsbestuur is ‘n swart Idols-kompetisie

Die parlementêre sirkus waar die media sowel as lede klaarblyklik meen dit gaan om ‘n klugtige swart Idols-kompetisie eerder as landsbestuur, duur voort.

Hoofstroommedia berig oudergewoonte oor verskillende politieke persoonlikhede wat mekaar slegsê asof dit van enige wesentlike belang vir … Lees verder

SOE-hoof wat Zuma kwytskeld, bedank

Die Presidensie het bevestig dat hy die hoof van die Spesiale Ondersoek-Eenheid, Vas Soni, se bedanking ontvang het.

Terwyl Soni aan die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid was het die eenheid die President kwytgeskeld van oorbesteding by sy privaatwoning in … Lees verder

Valkebaas het glo Zuma-bondgenote ondersoek

Die opposisieleier, Helen Zille, het die skorsing van die hoof van die Valke, Anwar Dramat, aan hoëvlak korrupsie verbind, nadat sy geskimp het dat die Valke-ondersoek met die President verbind kan word.

Zille het die opmerking in haar weeklikse nuusbrief … Lees verder

Nkandla se eerste sondebok behou werk

‘n Werknemer van die departement van openbare werke is die eerste sondebok van die omstrede opgraderings van R246 miljoen aan pres. Jacob Zuma se huis in Nkandla, het City Press Sondag berig.

Volgens bronne is Itumeleng Molosi (58), direkteur van … Lees verder

Ordelys vir Nasionale Vergadering bespreek

Die Nasionale Vergadering se Programkomitee vergader vandag om die program vir môre se sitting te finaliseer wat deur die Speaker, Baleka Mbete, byeengeroep is om onopgeloste kwessies af te handel.

Die komitee is die Parlementêre struktuur wat die finale besluit … Lees verder

Parlementêre orde ver van herstel

Gesprekke tussen adjunkpresident Cyril Ramaphosa en opposisiepartye het Maandag op ‘n dooiepunt uitgeloop.

“Die opposisiepartye wou vandag weet of daar ‘n manier is wat ons vir hulle ʼn verduideliking kan sê,” het Ramaphosa ná die vergadering aan verslaggewers gesê. “Ons … Lees verder

Parlementslede slaan mekaar oor lukratiewe kontrakte

Die Nasionale Vergadering het die verslag van die ad hoc komitee oor Nkandla aanvaar, maar sluimerende jaloesie oor geld wou net nie bedaar nie.

Die verslag het president Jacob Zuma van enige blaam onthef nadat hy voorheen aanspreeklik gehou is … Lees verder