Leon Wessels se ‘onderhandelde revolusie’

deur Leon Lemmer

In Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede (Kaapstad: Umuzi, 2010, 367p) skryf Leon Wessels (gebore in 1946) oor sy lewensloop en sy siening van die plaaslike politiek. Die boektitel verwys na die Vrede van Vereeniging wat na die Anglo-Boereoorlog … Lees verder

Russel Botman op die Rooiplein

botman_rooiplein

deur Leon Lemmer

Aan die Universiteit Stellenbosch (US) word die ANC se vakansiedae, soos die herdenking van Sharpeville, die Soweto-opstand en die paswetoptog deur hardegat vroue, deesdae graag gedenk. Gebeure sonder sodanige “vryheidsdimensie”, soos Beskawingsdag (6 April) en Afrikaansdag (14 … Lees verder

Godsdienstige lewe tydens die Groot Trek

Eerw. Erasmus SmitOp enkele uitsonderinge na het die predikante van die NG Kerk die trek afgekeur omdat hulle bang was dat die trekkers sou verwilder, maar veral omdat die trek opstand teen die wettige owerheid was. So het die Sinode van 1837, … Lees verder

Engels versterk deur immigrante en predikante

Die 1820-setlaars kom in Algoabaai aan (skildery deur Thomas Baines)Somerset het besef dat sy grensbeleid kan slaag as daar baie blankes in die Suurveld in die Oos-Kaap kon bly. Sulke mense was daar: baie Britte het weens armoede en werkloosheid na ander lande geëmigreer. Sowat 90 000 wou Kaap … Lees verder