‘Polisie sal nie onwettige oproer by myne duld nie’

Die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa, sê die regering sal nie anargie en wetteloosheid tydens dienslewerings-en arbeidsverwante betogings in die myngebiede duld nie.

Mthethwa het buite Burgersfort in Limpopo gepraat waar hy die provinsiale Mynmisdaad-bestrydingsforum bekendgestel het.

Verskeie gewelddadige betogings … Lees verder

ISS: Nuwe, ernstige veiligheidsbedreigings in SA

issDie Instituut vir Sekerheidstudies het ‘n beroep op die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa gedoen om toe te laat dat meer gereelde en gedetailleerde inligting oor sogenaamde nuwe misdade in die land bekend gemaak word.

Die ISS het die vorige … Lees verder

Misdaadstatistiek vandag afgewag

volksmoordDie minister van polisie, Nathi Mthethwa, sal na verwagting Donderdag die misdaadstatistiek vrystel.

Verlede jaar het die amptelike statistiek wat deur Mthethwa vrygestel is, aangetoon dat die reële moordsyfer effens afgeneem het, met 331 minder mense wat in 2012 as … Lees verder

Zille storm uit vergadering oor SANW nie ontplooi word

zazille2Die emosionele uitbarstings van die Wes-Kaapse premier, Helen Zille is al bekend agv haar energieke Twitter-vingers.

Zille het Donderdag weer vir ongelukkigheid gesorg nadat sy uit ‘n vergadering met die minister van polisie Nathi Mthethwa gestorm het. Die Lees verder

Ulundi glo broeines van politieke onverdraagsaamheid

moordNog niemand is in hegtenis geneem in verband met die dood van die ANC-voorsitter op Ulundi in KwaZulu-Natal nie.

Makhosonke Msibi is Sondagaand voor sy huis doodgeskiet na sy terugkeer van ‘n ANC-vergadering op KwaNongoma.

Ulundi en KwaNongoma het die … Lees verder

Polisielede werk ten spyte van duur siviele eise

Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, sê sedert 2009 is geen klagtes van wangedrag teen enige lid van die Polisie ingestel waar howe siviele eise teen die Polisie toegestaan het nie. Dit blyk uit ‘n antwoord van die minister … Lees verder

Gedenkdiens vir polisieslagoffers van Kaapse bendegeweld

drugsct‘n Gedenkdiens sal Maandag in Kaapstad gehou word vir die vier polisielede wat in die jongste voorvalle van bendegeweld in die Kaapse Skiereiland doodgeskiet is.

Nog ‘n polisielid is steeds in die hospitaal. Die polisie sê verskeie leidrade word opgevolg … Lees verder

‘Blanke bomplanters gevang’

Terwyl daar reeds weke lank voorspel word dat die ANC-regering op die vooraand van die sokkerwêreldbeker tot ‘n magsvertoon sal oorgaan, het die minister van polisie Nathi Mthethwa vandag aangekondig dat “blanke suprematiste… bomme in swart woonbuurtes wou stel”, maar … Lees verder

‘Swak kommunikasie lei tot plaasmoorde’

Nathi Mthethwa, minister van polisie, het Maandag by AgriSA se Misdaadkonferensie in Centurion gesê arbeidskwessies en swak kommunikasie tussen boere en plaaswerkers lei tot plaasmoorde.

Hy het gesê politiek en by implikasie rassevooroordeel speel geen rol by plaasaanvalle nie.

“Mense … Lees verder

Regering minagtend oor plaasmoorde

“Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, se opmerking by ‘n konferensie van AgriSA, dat die Polisie plaasmoorde as net gewone misdaad beskou, bevestig dat die regering minagtend is teenoor plaasmoorde. Die Polisie is vinnig om sekere misdade, soos transito-rooftogte … Lees verder

Maagpolitiek van ons opperpandoer

Enigeen wat gedink het dat die ANC anders as ander Afrikapolitici gaan optree as dit by die vermorsing van staatsgeld op persoonlike uitgawes kom, moet weer dink. Die minister van polisie, Nathi Mthethwa, wat weens Suid-Afrika se hemelhoë misdaadsyfer een … Lees verder

Polisieminister mors R578 000 in hotel uit

Die minister van polisie, Nathi Mthethwa, het nog ‘n geweldige hoë hotelrekening laat oplui, dié keer vir meer as R570 000 in Durban, het die Sunday Independent gister berig.

Tussen 19 Desember en 25 April, het Mthethwa by tye in … Lees verder