Volksplakkerskamp? Nog nooit nie!

Ferdi Greyling  van Beeld verwys neerhalend na ‘n “volksplakkerskamp” as die moontlike aanskyn van ‘n toekomstige volkstaat. Al wat Ferdi hoef te doen, is om na gebiede met Afrikanermeerderhede te kyk: Pretoria, groot dele van die Oos- en Wesrand, die … Lees verder

Wêreldbank beloon Zimbabwe met 74 miljoen dollar

Die Wêreldbank het gister aangekondig dat Zimbabwe ‘n skenking van VS$74 miljoen ontvang om sy landbousektor te laat herlewe.

“Die geld is 74 miljoen dollar, wat meer is as die 25 miljoen van verlede jaar,” het David Rohrbach, ‘n senior … Lees verder

Zimbabwe se ‘nuwe boere’ stig veldbrande

Toenemende veldbrande ondermyn voedselproduksie in Zimbabwe. Die veldbrande word begin deur Mugabe se “nuwe boere”, op die onteiende plase van blankes.

Mugabe se “nuwe boere” het reeds die afgelope maand sowat 46 000 hektaar landbougrond verwoes, omdat hulle veldbrande aansteek, … Lees verder

Mugabe laat 1 500 gevangenes vry, weens gebrek aan kos en water

Mugabe het amnestie aan 1 544 gevangenes verleen, meesal vroue en jongmense, asook mense met terminale siektes, het die permanente sekretaris in die ministerie van justisie, David Mangota, gesê.

"Die Zimbabwe-gevangenisdiens staar uitdagings in die gesig… sover dit die voorsiening

Lees verder

Zuma en Mugabe kuier lekker saam

Die dinee is deur die Zimbabwiese president, Robert Mugabe, aangebied en onder die gaste was die eerste minister, Morgan Tsvangirai.

"Ons bring broederlike groete van Suid-Afrika se mense wat met gespitste aandag die positiewe ontwikkelings in dié land in onlangse

‘China beheer Afrika’

Die Royal African Society voorspel dat China se beleggings in Afrika dié van Amerika teen 2010 sal oorskry.

Direkteur, Richard Dowden, het in Londen gewaarsku dat China tans die wêreldwye ekonomiese krisis gebruik om Afrika op te koop.

Hy het

Lees verder

Spanning laai op binne MDC

Morgan Tsvangirai sê die minister van finansies wat hy aangestel het, Tendai Biti, het die leningspakket met China onderhandel.

Chinese amptenare het nog geen aanduiding gegee oor die aard van die lening nie of dit selfs bevestig nie.

Amptenare van

Lees verder

Britte wil nuwe grondwet in Zim sien

Britse premier, Gordon Brown, het na sy ontmoeting met Morgan Tsvangirai gesê 'n nuwe grondwet binne die volgende 18 maande en verkiesings wat daarop volg, is wat sy land graag sou wou siem in ruil vir hulp aan Zimbabwe.
 … Lees verder

Mugabe, die Afrikademokraat

Wat mens ook al vandag oor Verwoerd mag dink, gee toe dat hy eenhonderdpersent reg was!

Mugabe is ook nie die eerste Afrikaleier wat ‘n eens florerende ekonomie tot ‘n val kon bring nie. Voor hom was daar Mosambiek onder … Lees verder