Leon Lemmer: Max du Preez en die HAT

Max du Preez moet elke week ‘n hele aantal skrywes vir publikasie lewer om sy lewenstandaard te handhaaf. Dit is nie altyd maklik om ‘n onderwerp te kry wat nuwerig lyk nie. Onlangs het hy byvoorbeeld gevra: “Wat is jóú … Lees verder

Dan Roodt: Papsak-Max se skoene, Charles Smith en kampusonluste

‘n Mens raak skoon moedeloos as jy die reaksies lees op die stygende geweld en onmin wat daar sedert begin 2015 op die land se mees prestigieuse kampusse heers. Veral Stellenbosch staan weereens in die spervuur terwyl blanke studentes aan … Lees verder

Leon Lemmer: Max du Preez oor Afrikaners en Afrikaans op Stellenbosch

In sy jongste rubriek, “Grond skuif onder Maties” (Die Burger, 29 deser, p 11), jubel Max du Preez eintlik oor die verhoogde transformasiedruk wat daar op die Universiteit Stellenbosch (US) uitgeoefen word. Dit is duidelik dat hy verkies … Lees verder

Leon Lemmer: Dirk Mudge oor die onafhanklikwording van Namibië

Dit is algemeen bekend dat Dirk Mudge (gebore in 1928) ‘n leidende rol in die onafhanklikwording van Suidwes-Afrika (SWA, nou bekend as Namibië) gespeel het. Die blanke bewind in Rhodesië (nou bekend as Zimbabwe) het in 1980 tot ‘n val … Lees verder

Leon Lemmer: Antjie Krog en Max du Preez: Uit die beek of modderpoel?

Antjie Krog, die digteres, en Max du Preez, die joernalis, is al lank geesgenote. Hulle kon nie wag dat die ANC uit ballingskap na Suid-Afrika terugkeer nie. Daarom het hulle hierdie terreurorganisasie in die buiteland gaan opsoek. Daar word vertel … Lees verder

Leon Lemmer: Wilhelm Verwoerd, Hennie van Coller en Anton van Niekerk oor Hendrik Verwoerd

Sedert sy diensaanvaarding op 1 April het Wim de Villiers, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), getoon dat hy vasbeslote is om die universiteit selfs vinniger as sy voorganger, Russel Botman, te verswart en verengels. Binne drie maande kan … Lees verder

Dan Roodt: Hoe gemaak met die Afrikanerverraaiers?

Deur die geskiedenis, en veral tydens die tweede vryheidsoorlog, het die Afrikaner ‘n groot probleem met verraad in eie geledere ervaar. Jan Smuts se antwoord daarop was om hensoppers en verraaiers te laat fusilleer.

Onlangs het Leon Lemmer … Lees verder

Spraakvryheid onder skoot: ANC, Leopold Scholtz, Max du Preez

Tans neem onverdraagsaamheid teenoor anders- of bloot nugterdenkendes in Suid-Afrika kommerwekkend toe. Daardie hoëpriester van politieke korrektheid, Max du Preez, het so pas in die Naarpersblaaie aangekondig dat daar ‘n soort Middeleeuse Indeks of swartlys opgestel moet word van mense … Lees verder

Tans neem onverdraagsaamheid teenoor anders- of bloot nugterdenkendes in Suid-Afrika kommerwekkend toe. Daardie hoëpriester van politieke korrektheid, Max du Preez, het so pas in die Naarpersblaaie aangekondig dat daar ‘n soort Middeleeuse Indeks of swartlys opgestel moet word van mense … Lees verder

Malleus maleficarum herskryf: van heksery tot rassisme

Deur die eeue heen het die mensdom ʼn geneigdheid getoon om onderworpe te wees aan massahisterie. Graag onderskei ons ons van die diereryk deur ons vermoë om logies te redeneer en dit onafhanklik van ander te kan doen. Eufemisties en … Lees verder

Henry Jeffreys en Nico Koopman: twee van Die Burger se rubriekskrywers

Die Burger (6 deser, p 11) het pas aangekondig dat “vyf ervare rubriekskrywers” hulle buiging in dié koerant gaan maak, naamlik:

  • Max du Preez, van Vrye Weekblad-faam, wat glo geen bekendstelling nodig het nie;
  • Allister Sparks, oud-redakteur van die Rand
Lees verder

News24 verhef Max tot stryder vir nuwe ANC-faksie

Andrew Trench, hoofredakteur van News24, het die afgeleefde Boerehater Max du Preez Donderdag in verklaring geloof. “Sy reputasie vir die waarheid, sy passie vir persvryheid en sy kaliber joernalistiek maak hom een van die bestes, en presies die soort mening … Lees verder

Anton van Niekerk lieg skaamteloos in Die Burger

Terwyl Anton van Niekerk, ‘n professor aan Stellenbosch, pedanties poog om “waarheid” te definieer en die “leuen” met verwysing na Sartre as ‘n morele probleem omskryf, vertel hy – volgens sy eie definisie – ‘n blatante leuen as hy sêLees verder

Ek is bliksems liberaal en radikaal

Dis nou hoog tyd dat ek wat Skoppensboer is uit die kas kom en bely: Ek is ôk liberaal. Van my beste vriende werk by Naarpers of die universiteite waar ons al die Afrikanerbloedjies met marxisme, feminisme en liberalisme indoktrineer. … Lees verder