Kop op die Blok: Leeus doen dit weer aan die WP

Hierdie is ‘n wedstryd wat die WP eerder sou wou oorslaan. Hulle het weinig om te wen en baie om te verloor. Rugby is ‘n spel waarin harde liggame teen hoë spoed teen mekaar bots, en dit is ‘n biologiese … Lees verder

Haaie se mistroostige oorwinning

Die Haaie het gister op Kingspark in hulle wedstryd teen die Leeus baie aan hulle geliefde Indiese Oseaan herinner: Nie so woes, so groot of so koel nie, maar so vasberade soos branders om hulleself stukkend te loop teen rotse. … Lees verder

Kop op die blok: Leeuehart nie goed genoeg in Durban

Tussen die Haaie en die Leeus het hulle veertien toetsspelers wat die veld vanmiddag in Durban neem – en al veertien speel vir die Haaie. Nogtans sou ek my kop op ‘n blok gesit het dat die Leeus die oordonderende … Lees verder

Ku?n en Hougaard in Blou-Bulspan

Kuün en Kruger gaan die skrum aan die sy van Jaco Engels anker met Steenkamp wat terug is in die tweede ry langs Flippie van der Merwe. 

Ludeke het sy ervare lostrio onveranderd gelaat, maar agterlangs sal Marius Delport in

Lees verder

Britse Leeus kom jag in SA

Suid-Afrika was besig om ‘n span te bou ná die geskiedkundige Wêreldbekersege van 1995 in die nuwe Suid-Afrika. Maar enige toets wat die Springbokke verloor, word vir jare onthou. Soveel te meer ‘n neerlaag in ‘n toetsreeks.

Dit is dus