NFP hoop om KZN in te palm

nfpDie leier van die Nasionale Vryheidsparty, Zanele Magwaza-Msibi het haar hoop uitgespreek dat die party ná die verkiesing op 7 Mei in beheer van KwaZulu-Natal sal wees.

Sy het in Tembisa gepraat by ‘n geleentheid ter viering van die party … Lees verder

Koning Goodwill Zwelithini kry R54 miljoen

Die koningshuis van Koning Goodwill Zwelithini in KwaZulu-Natal het meer as R54 miljoen vir die nuwe geldjaar gekry. Die bedrag is minder as in die vorige boekjaar.

Die provinsie se R90.5 miljard begroting se toewysing van die nasionale regering het … Lees verder

‘n Politieke genie sonder gelyke

Deur Madelein Jacobs

Die afgelope paar maande het veral Naarperskoerante se Afrikaanse skrywers en redakteurs, elke dag die einde van staatspresident Jacob Zuma aangekondig.

Maar met die tradisionele Zoeloe van Nkandla se onlangse staatsrede in Naarpers se Kaapstad, het Jacob … Lees verder

Dertig ANC-lede vas na onderonsie met EFF

effnkandlaDertig lede van die ANC sal vandag in die landdroshof op Nkandla in KwaZulu-Natal op aanklagte van openbare geweld verskyn .

Hulle is die naweek in hegtenis geneem toe hulle die Ekonomiese Vryheidsvegters glo wou verhoed om ‘n huis aan … Lees verder

Onderwyserverkragter van 11-jarige gevonnis tot drie keer lewenslank

kinderverkragting_swartNkosingiphile Hlekwayo, 50, het in 2009 ‘n 11-jarige dogtertjie in sy klas by drie geleenthede verkrag. Vir dié misdade is hy Woensdag tot drie keer lewenslank deur die Empangeni-distrikshof in Kwazulu-Natal gevonnis.

Die familie van die verkragter het kragtens tradisionele … Lees verder

SANEF sal aanhou om foto’s van Nkandla te plaas

Die Nasionale Redakteursforum, SANEF, sê die media sal voortgaan foto’s van Nkandla te publiseer.

SANEF sê foto’s van veiligheidskenmerke van die opgraderings aan President Jacob Zuma se privaatwoning op Nkandla in KwaZulu-Natal wek aansienlike openbare belangstelling, en daarom sal hulle … Lees verder

Radio Pretoria verloor aansoek om wyer uit te saai

radiopretoriaRadio Pretoria het sy hofsaak in die Noord-Gautengse hooggeregshof teen Okasa verloor.

Regter Neil Tuchten het die stasie se aansoek om na gebiede in KwaZulu-Natal, Limpopo, Noordwes en Mpumalanga uit te saai, om tegniese redes van die hand gewys.

Okasa … Lees verder

Motoris skiet kaper dood in Natal

‘n Bantoeman is in Kwazulu-Natal doodgeskiet terwyl hy gepoog het om ‘n kaping op ‘n motoris in Montrose, Pietermaritzburg, uit te voer, sê die polisie.

“Die polisie het ‘n berig ontvang van skietery buite ‘n woning in Nedenweg in Montrose … Lees verder

Polisie span waterkanon teen klipgooiers in

waterkanonDie polisie het ‘n waterkanon ingespan om betogers uiteen te jaag in KwaMashu in die vroeë oggendure van Vrydagoggend, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê .

Woordvoerder kolonel Jay Naicker het gesê betogers het begin om ‘n deurpad, Dumisani Makhaye-rylaan, Lees verder

Sindikaat maai onder Weenen-renosters

Umfolozi_RhinoTwee renosters met afgesaagde horings is lewend gevind by die Weenen Wildreservaat in KwaZulu-Natal.

Daar word vermoed dat ‘n sindikaat in die gebied bedrywig is, nadat vyf renosters verlede week in dieselfde reservaat doodgemaak is.

Sewentig renosters is reeds vanjaar … Lees verder

Taxi met meer as ‘n ton dagga afgetrek

Die polisie het Maandag op meer as een ton dagga beslag gelê, wat hulle in ‘n minibus-taxi naby Cornelia in die Vrystaat gevind het.

Sers. Mmako Mophiring het gesê die 41-jarige taxibestuurder van KwaZulu-Natal is op die R103 vir ‘n Lees verder

Sadou agter Vavi

Die onderwysersvakbond, Sadou, se grootste streek in KwaZulu-Natal, Kokstad, eis ‘n terugtrekking van die besluit om die president van Sadou, Thobile Ntola, en die hoofsekretaris van Cosatu, Zwelinzima Vavi, te skors.

Sadou se Kokstad-streek het gister ‘n vergadering in Port … Lees verder