Voorwaardes vir oorlewing

survivalDeur Johann Theron

Die Suid-Afrikaanse debat poog om die algemene gesprek te bevorder, om sodoende die land self te verbeter. Suid-Afrika is moontlik ‘n organisasie, waarvan afgelei word dat gewone organisatoriese verbeteringstegnieke aangewend kan word soos byvoorbeeld:

1.       Leiding of … Lees verder

Die Vryheidsideaal van die Afrikaner lê nie in ‘n Teokratiese Model nie

Dit lê in inklusiewe diversiteit, en dit is met groot kommer dat ek die besluite van die Volksvergadering lees soos uitgelig deur Antón Barnard. As die denkrigting in sekere Afrikanergroepe in die rigting van ‘n teokrasie lê, en in die … Lees verder

Die Afrikaner het ‘n kultuurprobleem

Ek het ‘n B.Soc.Sc-graad in bedryfsielkunde en sosiologie aan Kovsies verwerf. Inaggenome die voortdurende ongewapende stryd van die Afrikaners wil ek net graag my mening lug en dalk vir u ‘n sinvolle opinie gee.

My Portugese oupa was die seun … Lees verder

Kan Nederduitse gene die Afrikaner se redding wees?

Na ‘n pas afgelope besoek aan drie Europese lande (die Nederlande, Duitsland en Italië) kom die vraag by my op of die Nederduitse volkere geneties sterk genoeg is om die effek van die invloei van nie-Nederduitse mense sosiaal en religieus … Lees verder

Afrikaans kan in die nuwe RSA bestaan, mits…

  • Die mees populistiese, aan die een kant, as die proses van onderhandel, deel en leef saam. Dit het al die elemente vir mededeelsaamheid en vreedsame naasbestaan terwyl jy jou eie behou. Dit maak voorsiening vir 'n breë algemene stelsel. Dit
Lees verder
  • Die mees populistiese, aan die een kant, as die proses van onderhandel, deel en leef saam. Dit het al die elemente vir mededeelsaamheid en vreedsame naasbestaan terwyl jy jou eie behou. Dit maak voorsiening vir 'n breë algemene stelsel. Dit
Lees verder