EU moedig VSA aan om bande met Kuba te herstel

 

Die Kubaanse regering sê hy hoop die VSA gaan die voorbeeld van die Europese Unie volg, nadat die EU vroeër aangekondig het dat onderhandelinge met die doel om verhoudings met die eiland te herstel, binnekort sal begin.

In die … Lees verder

Zuma, Kubane na Brazzaville om ‘Cuito-oorwinning’ te vier

President Jacob Zuma sal Dinsdag vieringe in die Kongo-Brazzaville bywoon vir die 25ste herdenking van die Brazzaville-vredesverdrag wat die burgeroorlog in Angola beëindig het.

Verteenwoordigers van die regerings van Angola, Kuba en Suid-Afrika het die vredesakkoord op 13 Desember 1988 … Lees verder

praag, jou internet-feuilleton

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Verlede week het ek geskryf oor die groot probleem van domheid in Suid-Afrika. Trouens, die gemiddelde IK in die land staan volgens internasionale kenners op … Lees verder

Vyande moet uitmekaar gehou word

Daar was ‘n baie kritieke oomblik tussen lede van die VSA se veiligheidspan en Libiese sekuriteit by Mandela se inhuldiging in 1994. Dit was nog voordat kol Ghadaffi van Libië deur die VSA vermoor is tydens ‘n inval in sy … Lees verder

SA verkies tot VN se Menseregteraad

hrcSuid-Afrika is verkies tot die Verenigde Nasies se Menseregteraad.

Veertien lede word verkies om ‘n driejaartermyn te dien. Hulle word deur die 193 lede van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York aangewys.

Van die lande wat verkies … Lees verder

SA gaan Kuba se hulp inroep om waterkrisis op te los

watersaSuid-Afrika gaan Kuba se hulp inroep – ‘n land met sy eie stedelike water probleme – vir ingenieurs en geo-hidroloë om te help met ons dreigende waterinfrastruktuurkrisis.

Die minister van waterwese, Edna Molewa het Maandagaand ‘n ooreenkoms onderteken met haar
Lees verder