ANC vra tugstappe teen City Power-stakers

citypowerDie ANC sê tugstappe moet teen stakende City Power-werknemers ingestel word.

Werkers staak sedert Woensdag oor n nuwe skofrooster en het meer as 10 woonbuurte vir die derde agtereenvolgende dag sonder elektrisiteit gelaat, het Eyewitness News berig.

Die kragonderbrekings Lees verder

Groot dele van Johannesburg sonder krag

EskomGroot dele van Johannesburg is sedert Woensdag sonder elektrisiteit. Dit sluit die SAUK in wat reeds meer as 18 uur op noodkrag loop.

Duisende betalende inwoners is verontrief weens die kragonderbreking wat talle woonbuurte lamlê. Die woonbuurte wat geraak word … Lees verder

Zim sny Namibië se krag af

Zimbabwe se kragvoorsiener is beveel om die uitvoer van elektrisiteit na Namibië te staak en eers in sy eie behoeftes te voorsien, is Woensdag in die land se staatskoerant berig.

Volgens die Herald het Elia Mudzuri, Zimbabwe se minister van … Lees verder