Trudeau se oorwinning slegte nuus vir Amerikaanse Neo-Konserwatiewes

Kanadese het ‘n einde aan die nege jaar lange bewind van eerste minister Stephen Harper se Konserwatiewe Party gemaak deur ‘n Liberale regering te verkies onder leiding van Justin Trudeau.

Justin is die seun van ’n charismatiese voormalige eerste minister … Lees verder

Dan Roodt: Hoe Afrikaans die Afrikaner kan red


Deesdae is dit ‘n geval van: “Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?” Danksy Afrikanerleiers se onbekookte oorgawe aan die ANC, word ons stelselmatig uit die ekonomie, die akademie, sport, die … Lees verder

Gay vlugteling laat vaar hofgeding in Namibië

Die Ugandese man wat vlugtelingstatus­ in Namibië gesoek het omdat hy homoseksueel­ is en mense van dié ‘minderheidsgroep’ in Uganda vervolg word, het nou in Kanada aansoek om asiel gedoen.

Kris Kelly (21) het verlede jaar daarin geslaag om ’n … Lees verder

Koue weer vir VSA, warm weer vir Rusland

Besondere koue toestande teister steeds groot dele van Amerika. In die noordoostelike gebiede van die land het Amerikaners deurgeloop onder hul vierde winterstorm die maand.

Die kouefront het na dele in die suide uitgebrei, terwyl die middel-Atlantiese-streek ook deurloop onder … Lees verder

Ottowa geskud deur skietery

‘n Skietery by die land se parlement waarin een soldaat dood is, het die Kanadese hoofstad, Ottowa geskud.

Volgens omstanders is minstens 30 skote afgevuur nadat die aanvaller die parlementsgebou binnegegaan het.

Een van die aanvallers is in die parlementsgebou … Lees verder

Kanadese van IS hou Amerikaanse joernaliste aan

Ten minste drie Kanadese burgers, wat by ‘n militante groep in Sirië aangesluit het, was verantwoordelik vir die aanhouding en wrede ondervraging van Amerikaanse joernaliste Theo Curtis en Matt Schrier, het CBC berig.

Intussen het die VSA gesê hulle sal … Lees verder

Burger King vlug van Amerikaanse belastingkoers

Burger King is die jongste Amerikaanse maatskappy wat sy hoofkantoor gaan verskuif om laer belasting te betaal, ten spyte van president Barack Obama se waarskuwings dat die Amerikaanse regering stappe oorweeg om dit te voorkom.

Tussen Junie en Julie, ná … Lees verder

Kanada onttrek personeel uit Sierra Leone weens ebola

Daar is nog geen raad vir die ebolavirusinfeksie wat kan ernstige hemorragiese koors veroorsaak nie.

‘n Nuwe strategie is ontwikkel en getoets in 2011 deur ‘n internasionale span wetenskaplikes met die deelname van kundiges van die Universiteit van Landbouwetenskappe in … Lees verder

Hoekom die DA en VF+ verkeerd is

theron_johann2

deur Johann Theron

Die gereelde Gallup-verslag ondersoek die stand van werknemerdeelname wêreldwyd. Die jongste verslag van 2013 wys dat ekonomiese groei nie vinnig genoeg is nie en dat hoë werkloosheid in hierdie lande (insluitend SA) tot rewolusie kan lei.

Die … Lees verder

MRK onthuts oor Nigeriese anti-gay wette

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het Woensdag gesê Suid-Afrika moet Nigerië berispe sodat die land wetgewing teen gays kan hersien.

Talle oorteders is sedert 18 Januarie in Nigerië in hegtenis geneem ingevolge ‘n nuwe wet wat gay seks verbied. Die nuwe … Lees verder