Kort en lang stembriewe

Die kortste stembriewe gaan in Buffalo City in die Oos-Kaap aan kiesers uitgedeel word, waar net 12 politieke partye deelneem.

Kiesers in die Mangaung Metro Munisipaliteit gaan die tweede kortste stembrief van alle metro munisipaliteite landwyd kry tydens die 2016 … Lees verder

Plakkershuise van buitelanders in Tshwane, Kaapstad brand

Die Tshwane Metro sê hulle weet nie wie verantwoordelik is vir die brand in die Plastic View-plakkerskamp nie.

Die meerderheid van Plastic View se inwoners is buitelanders en nie Suid-Afrikaanse burgers nie.

‘n Woordvoerder van die burgemeester, Blessing Manale sê … Lees verder

Kaapse studente brand hul kollege voor eksamen

Die bestuur van die Kaapstad Kollege in Crawford is besig om die skade na Maandag se gewelddadige protesoptrede deur primêre gesondheidsorgstudente te beraam, het RSG berig.

Hulle het motorbande gebrand en van die geboue aan die brand gesteek.

Hulle beweer … Lees verder

Kaapstad bestry rassisme, nie geweld nie

Kaapstad bestry liewer rassisme, nie geweld en die vernietiging van infrastruktuur nie.

Wes-Kaapse Verkeersowerhede sê die N7 by Du Noon naby Milnerton is weer oopgestel na nog ‘n nag van gewelddadige protesoptrede.

Protesgangers het voertuie met klippe bestook en buitebande … Lees verder

Beloning uitgereik na treinverwoesting in Kaapstad

Pendelaars in Kaapstad kan vanoggend lang vertragings verwag nadat treinwaens die naweek by die Kaapstad-stasie aan die brand gesteek is.

Die skade beloop miljoene rand.

Volgens Metrorail se woordvoerder in die Wes-Kaap, Riana Scott, word vyf peronne geraak.

Metrorail in … Lees verder

Flou Staatsrede verder deur opposisiesirkus ontsier

President Jacob Zuma se Staatsrede het Donderdag die verwagte sirkus opgelewer.

Zuma het beleggers en plaaslike sakelui probeer paai, maar omstrede kwessies vermy.

Cope-leier, Mosiua Lekota, was die eerste om die vergadering te verlaat. Hy is gevolg deur die EFF, … Lees verder

Staatsrede sal niks nuuts oplewer nie

Suid-Afrikaners kan niks nuuts te wagte wees wat vanaand se Staatsrede betref nie, meen ontleders.

President Jacob Zuma se 2016 Staatsrede kom te midde van verskeie politieke- en ekonomiese kwessies wat deur die DA en EFF voorgehou word as redes … Lees verder

Univ. Kaapstad rig verkragtingswaarskuwing: Rhodes-gedenkteken ‘n gevaarsone

Die liberale bastion waar menige feminis daagliks wit mans uitskel, het so pas ‘n “veiligheidswaarskuwing” uitgereik dat vroue nie meer op die kampus en veral by die Rhodes-gedenkteken veilig is nie. “Ná donker is dit nie meer veilig nie,” sê … Lees verder

Tweede verkragting by UK skud kampus

Nog ‘n vrou is by die Universiteit van Kaapstad naby die kampus verkrag, vyf weke nadat ‘n verkragting daar aangemeld is.

Die universiteit het in ‘n verklaring aan studente en personeel gesê daar die twee slagoffers is vermoedelik deur dieselfde … Lees verder

Kaapstad wil nie SA-vlag op gebou sien nie

Die Kaapstadse Metro het ‘n kennisgewing aan die bestuur van die Overbeek-gebou in Kloofstraat beteken om die gebruik van die kant van die gebou as advertensieruimte te staak, het RSG berig.

Die woonstelblok is in omstredenheid gehul nadat ‘n Zuma-Must-Fall-banier … Lees verder

Nog ‘n onwettige banier ontsier Kaapstad

‘n Yslike banier van die nuwe Suid-Afrikaanse onderbroekvlag is aan die kant van dieselfde gebou in Kaapstad aangebring wat verlede week “Zuma must fall” vertoon het.

Maar die Stad Kaapstad, sê hulle het geen idee wie verantwoordelik is vir die … Lees verder

Kaapstad krabbel terug oor Zuma-banier na swartes witte aanrand

Die Stad Kaapstad sê die dagvaarding vir die Zuma Must Fall-banier in die stad, word voorberei.

Die groot teken is Saterdag uitmekaar geruk deur ANC-ondersteuners,’n dag nadat dit langs die kant van ‘n privaatgebou in die middestad verskyn het.

Onafhanklike … Lees verder

Gestrande motor se passasiers met messe gesteek op N2

‘n Motoris en sy passasiers is Sondag aangerand nadat hulle voertuig gebreek het op die N2 in Kaapstad.

Beamptes op patrollie het gestop om ondersoek in te stel na ‘n motor op die N2, tussen die R300 en Mew Way, … Lees verder