Le Pen weier kopdoek vir ontmoeting met Groot Moeftie

Marine Le Pen het geweier om ‘n kopdoek dra vir ‘n vergadering met die Groot Moeftie in Beiroet. Op sosiale media het Christene en vroue haar geprys vir haar moed.

Die voorgestelde vergadering met die Groot Moeftie, die mees prominente … Lees verder

Islam se greep op AU verstewig na Marokko se hertoelating

President Jacob Zuma het die Afrika-Unie se besluit om Marokko weer toe te laat tot die organisasie gelate aanvaar.

Die AU het Dinsdag by sy beraad in Ethiopië Marokko weer as AU-lid bekragtig nadat die land druk uitgeoefen het om … Lees verder

Marokkaanse TV gee grimeerwenke om gesinsgeweld verberg

Die Marokkaanse staatstelevisienetwerk het opslae gemaak nadat hulle raad aangebied het oor hoe vroue beserings kan toesmeer om tekens van huishoudelike geweld weg te steek.

In die segment, uitgesaai op kanaal 2M se oggendprogram Sabahiyat, het die grimeerkunstenaar Lilia Mouline … Lees verder

Kenia se verkiesingskommissie bedank

Die kommissarisse van Kenia se verkiesingskommissie het Woensdag bedank as deel van ’n ooreenkoms met opposisiepartye, wat vroeër vanjaar gewelddadige betogings in die land teen die kiesstelstelsel gelei het.

Die aankondiging dat al tien lede van die onafhanklike verkiesings- en … Lees verder

Broer en suster terreurverdagtes voor

Twee terreurverdagtes, broer en suster Ebrahim en Fatima Patel (foto, regs in gewaad sonder haar broer), sal na verwagting vandag in die Kagiso-landdroshof verskyn.

Hulle staan ​​tereg op aanklagte ingevolge die Wet op Plofstowwe en Vuurwapenbeheer na ‘n skokgranaat en … Lees verder

Drie terreuraanslae in die VSA

‘n Gesamentlike Amerikaanse terreurtaakmag ondersoek die ontploffing te ondersoek die ontploffing in New York waarin 29 mense beseer is

Die burgemeester van New York, Bill de Blasio sê New Yorkers sal hulle nie deur Saterdagaand se ontploffing laat intimideer nie. … Lees verder

Oorgrens-aanvalle deur Boko Haram eis sewe

Sewe soldate van Niger is vermoor en agt ander gewond in twee afsonderlike aanvalle die afgelope week deur Boko Haram Islamiete, het ’n weermagwoordvoerder in Niamey gesê.

Die twee aanvalle het in die suidoostelike Diffa-streek ná aan die grens met … Lees verder

ISIS se topbevelvoerder in Amerikaanse lugaanval dood

‘n Topbevelvoerder van ISIS, Aboe Mohamed al-Adnani is in ‘n Amerikaanse lugaanval dood.

ISIS het sy dood kort na die aanval aangekondig deur sy nuusagentskap Amaq.

Die Amerikaanse State Department het ‘n beloning van $5 miljoen belowe aan enige een … Lees verder

SA uitgedaag om Moslemveelwywery te erken

Die Vroueregsentrum gaan die Suid-Afrikaanse regering in die Wes-Kaapse Hooggeregshof uitdaag om Moslemveelwywery te erken.

Moslemvroue is glo ongelukkig oor die versuim om Moslemhuwelike amptelik te aanvaar.

Verskeie regeringsdepartemente insluitende Binnelandse Sake staan die aansoek teen.

‘n Prokureur, Hoodah Abrahams-Fayker, … Lees verder

Iran verbied by hajj in Saoedi-Arabië

Arabiese Golfstate het Iran daarvan beskuldig dat hulle probeer om die hajj te “verpolitiseer”, nadat die land se opperleier die Saoedi-owerhede oor die bestuur van die jaarlikse pelgrimstog gekritiseer het.

Ten minste 2426 mense, insluitend 464 Iraniërs, is dood in … Lees verder

Selfmoordbom ontplof in hoofstad van Kirgistan

‘n Selfmoordbomaanvaller het Dinsdag met ’n motor deur die ingang van die Chinese ambassade in Bisjkek, die hoofstad van Kirgistan, gejaag en ’n bom laat ontplof.

Dié insident het opspraak gemaak omdat die plofbare Sentraal-Asië en die Kaukasus-gebied as ‘n … Lees verder

Frankryk ontplooi 3000 reserwemagte om skole te beveilig

Frankryk sal sowat 3000 reserwetroepe ontplooi om veiligheid by skole te voorsien, het die ministers onderwys en sekuriteit aangekondig.

Anti-terreur maatreëls daarop gerig om studente vir moontlike aanvalle voor te berei, is ook opgeskerp.

Ongeveer 12 miljoen Franse skoolkinders maak … Lees verder