Zille, Heller, Kasrils is ideologiese bedmaats

Helen ZilleNa die DA se swak vertoning gemeet aan hul eie verkiesingsbeloftes, is die party glo erg verdeeld oor die manier waarop Zille die toekoms sien.

Die huidige stryd om die parlementêre leierskap en ideologiese keuses het reeds sy eerste slagoffer … Lees verder

Moet Afrikaners die EFF begin ondersteun?

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Op die oog af lyk dit of die DA sy prestasie dramaties verbeter het sedert 2009, en of hy sy posisie as die verstekkeuse onder blanke kiesers … Lees verder

DA-lid vermoor, DA-busse aangeval

Die lyk van ’n swart man in ’n blou DA-hemp met ’n stuk of vyf groot betonblokke by die kop, is Saterdagmiddag deur verbygangers oorkant ’n supermark in Browns Farm, Kaapstad gevind.

Volgens ’n Wes-Kaapse polisiewoordvoerder, kol. Tembinkosi Kinana, is … Lees verder

SAKP vereer Hani met optog in Kaapstad

Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty gaan vandag ‘n massaoptog hou na die Wes-Kaapse wetgewer omdat die provinsiale regering na bewering nie vir armes omgee nie, het RSG berig.

Die SAKP se Wes-Kaapse woordvoerder, Masonwabe Sokoyi sê die party vereer die nalentskap van … Lees verder

Zille se oud-strateeg skep uit Britse staatsfondse

Ryan Coetzee, Helen Zille se voormalige regterhand, is weer in ‘n skandaal betrokke. Hierdie keer is hy in Brittanje uitgevang dat hy uit Britse staatsfondse betaal word.

Die Britse Liberaal-demokratiese Party het Coetzee gehuur om hul lustelose vertoning by die … Lees verder

ANC en DA is kop in een mus met rasstellende aksie

Me. Helen Zille se artikel in Beeld oor “rasstellende aksie”, soos dit deesdae in die volksmond bekendstaan, toon aan hoe die DA se môre- en aandpraatjies nie ooreenkom nie. Is die DA nie die party wat vir sogenaamde “breedgebaseerde swart … Lees verder

Juju loop voor in SA se eerste digitale verkiesing

jujuDie EFF-leier Julius Malema het meer Twitter-volgelinge as die amptelike opposisie-leier, Helen Zille.

Die hoof uitvoerende beampte van Apurimac Media het Dinsdag gesê die sosiale media gee politici insig oor hoe hul politieke veldtogte deur aanlyngehore voor die algemene verkiesing … Lees verder

Zille se geloofwaardigheid duik in die plaashek

Die DA probeer naarstiglik vure doodslaan nadat die party se steun vir die heropening van grondeise vir ’n tydperk van vyf jaar konsternasie onder grondeienaars veroorsaak het en hul leier se geloofwaardigheid onherstelbaar aangetas het.

Daar bestaan nou die sterk … Lees verder

Demokratiese Alliansie is ‘n dansskool

deur Hannes Engelbrecht

Ten spyte daarvan dat sy eie politieke kommentators soos Herman Gilliomee en Theo Venter (NWU-Pukke) die DA waarsku om nie die wit stem as vanselfsprekend te aanvaar nie, gaan Zille en haar span ongesteurd voort om die … Lees verder

‘Chaos is fantasties’

Die omstrede Nathan Kirsh, die man agter Agang en die DA se Glynnis Breytenbach, is die grootste aandeelhouer van Magal Security Systems en ‘n direkteur van die maatskappy.

Magal Security Systems ontwikkel en lewer beheerstelsels en betredingsalarms. Dié maatskappy … Lees verder

DA se Kaapstad is misdaadnes

Kaapstad se beeld as Suid-Afrika se goedbestuurde, misdaad-vrye DA-paradys is ‘n goedkoop, leë verkoopsfoefie, waarskynlik betaal uit die sakke van dwelmbase en pedofiele.

In werklikheid is die stad besmet deur internasionale onderwêreldfigure wat instroom om hul twyfelagtige bedrywighede van … Lees verder

Creecy, DA, EFF doodstil oor skoolkinders wat aan oproer deelneem

childriotSkoolgaande kinders se betrokkenheid by gewelddadige protes wat tans Gauteng teister, is ’n groot bron van kommer.

Dit bemoeilik ook die SAPD se taak om orde te herstel aansienlik.

Die Gautengse LUR vir onderwys, Barbara Creecy, is egter doodstil oor … Lees verder