‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 6.
Die rot het ʼn keuse: Leer en leer vinnig, of word katkos.
Ek dink ek, Dennis en miskien Micki het kennis uit die … Lees verder
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 6.
Die rot het ʼn keuse: Leer en leer vinnig, of word katkos.
Ek dink ek, Dennis en miskien Micki het kennis uit die … Lees verder
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 5.
Tararam-tararam-TARARAAA-raa-raram! Tararam-tararam-TARARAAA-raa-raram!
Joachim hou op neurie.
“Hier is wat ek wonder oor die hele konsep van die Noodlot,” sê hy geselserig.
Die donkerte … Lees verder
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 4.
Ek wag nie om afstande te meet, relatiewe snelhede te bepaal en ingewikkelde meetkunde te doen nie, maar tol op my hak om … Lees verder
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 3.
Daar is vier van ons en ons beweeg soos rotte deur die krake van ʼn gevalle stad. Agter ons kan ons reeds die … Lees verder
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Bodem I is reeds volledig.
Lees eers Bodem boek II, 2.
Die nag was soos ʼn digte, swart gordyn wat die geluide van geweld en verwoesting gedemp het, soos die geluide van ʼn skreeustryery … Lees verder
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Lees eers Bodem boek II, 1.
Die aand wat ons vir ʼn laaste keer by Luigi se Le Amici bymekaar gekom het om te kyk hoe die wêreld vergaan, het Joachim Bekker vir ons … Lees verder
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter
Lees eers die volledige Bodem I.
Nou goed, kom ons kry die gereelde vrae agter die rug.
Ek het hierdie afgelope paar maande soveel keer met die pers gepraat, soveel onderhoude gevoer, selfs lesings … Lees verder