Italiaanse wynboer geboikot weens rassistiese tirade teen swart minister

‘n Bekroonde Italiaanse wynboer word deur die sektor geboikot ná ‘n vreemde rassistiese uitbarsting op Facebook teen Italië se eerste swart regeringsminister.

Fulvia Bressan het die internet gebruik om teen die minister van integrasie, Cecile Kyenge, ‘n Italiaanse burger wat … Lees verder

Afrikaans kort ‘n nuwe mediamodel

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Moontlik was daar ‘n tyd in die negentiende eeu toe mense koerante gelees het bloot om ingelig te word. As deel van jou koerant het jy … Lees verder

Moslembroederskap-leier in aanhouding

Die geestelike leier van die Moslem Broederskap in Egipte, Mohamed Badie, is Dinsdagoggend in die Nasr City in die noordooste van Kaïro in hegtenis geneem.

Badie (70) was die hoogste bevelvoerder van die organisasie wat deur die owerhede gesoek is. … Lees verder

PRAAG-webwerwe gaan van krag tot krag

praagcoza_logoGister het ons amper 5 000 unieke gebruikers op ons twee praag-webwerwe gehad… Ons is reeds verby Volksblad, Rapport en The Citizen wat verkeer op die internet betref. Dis moeilik om te sê waar Beeld en Die Burger se verkeer … Lees verder

Linkse leedvermaak oor beswaddering van Sunette Bridges by Facebook

‘n Ekstreem-linkse groep in die Wes-Kaap het daarin geslaag om die sangeres en menseregte-aktivis Sunette Bridges se Facebook-blad te laat sluit. Blykbaar het die groep Bridges maande lank agteraf by Facebook-administrateurs belaster en beswadder totdat die Amerikaanse internetreus aan hul … Lees verder

‘Kill the f…ing whites now!’

Die burgerregte-inisiatief AfriForum gaan die administrateur van die PAC se Facebook-groep, Anwar Adams, voor die Gelykheidshof daag indien Adams nie die oproepe om wittes te vermoor teen môreoggend (26 Februarie 2010) om 10:00 van Facebook verwyder nie.  AfriForum se ultimatum … Lees verder

Sexwale vra Zuma om verskoning oor Facebook-uitlating

‘n Familielid van Tokyo Sexwale het president Jacob Zuma om verskoning gevra nadat sy negatiewe kommentaar oor hom op Facebook geskryf het.

Kananelo Sexwale het glo uitgevaar op Facebook nadat dit bekendgemaak is dat Jacob Zuma pa van sy twintigste … Lees verder

Kuberkrakers teiken gewilde webwerwe

Die woernaalskrywer van Tiblisi meen die aanvalle kom ná 'n reeks kritiese kommentare oor die inval en die toekoms van die gebied Suid-Ossetië nadat dit laas Augustus deur Rusland ingeval is.

Dié tipe aanval staan bekend as 'n "denial of

Lees verder

Pentagon verbied Twitter, Facebook, MySpace vir seesoldate

Dis nie net Iran en China wat onbeheerde internettoegang verbied nie, maar nou ook die VSA, ten minste vir hulle spesiaal opgeleide Seesoldate.

Die verbod wat voortaan vir hulle gaan geld op sosiale netwerkwerwe soos Twitter, Facebook, MySpace is dadelik

Lees verder

Facebook verander MySpace in swart ghetto

Danah Boyd sê Facebook se bestaan het 'n migrasie van MySpace se wit gebruikers veroorsaak. Opgevoede en welvarende gebruikers identifiseer nie met die hoofsaaklik Noord-Amerikaanse MySpace nie, terwyl Facebook vir hulle aantreklik is.

MySpace behoort aan News Corp. "Dit was

Facebook, sal ek of sal ek nie?

Dis toe net daar wat Facebook se naam opspring en hy die ding se lof besing en my sterk aanbeveel om die ding te probeer. Hoe meer hy vir die saak argumenteer, hoe meer skop ek teen die indringer, met … Lees verder