Bedorwe Proteas gee saggies oor

Sou daar ‘n wedstryd op St. George’s Park in Port Elizabeth wees, sal dit die kaptein betaam om te luister na kenners wat dié blad en die omstandighede ken, iemand soos, sê nou maar, Keppler Wessels. Hy het ‘n vrag … Lees verder

AB de Villiers kasty die Engelse

AB de VilliersSo omtrent twee jaar gelede, toe die gestryery oor sy aanwending op die hewigste was – was hy ‘n spesialiskolwer of ‘n kolwer/paaltjiewagter? – het AB de Villiers aangekondig dat hy nie weer die vangerhandskoene sal aantrek nie. Sy plan, … Lees verder

Krieket: SA vandale vernietig bal

Gister het Graeme Smith en Loots Bosman op ‘n nut vir die planke waarmee hulle op die veld verskyn het, afgekom: Hulle het dit gebruik om die balle wat die Engelse na hulle geboul het, weg te slaan. Smith het … Lees verder

SA boulers so venynig soos blommetjies

Die deeltydse krieketspelers uit die land van staatsgedrewe anoreksie het gister koeëlvas gelyk teen die beste wat die Protea-boulaanval in hulle rigting afgevuur het. Tatenda Taibu en Stuart Matsikenyeri het met groot sorgeloosheid 188 lopies van 193 balle gesloeg. Dit … Lees verder

Proteas eindig laaste in groep

Laaste. Heel, heel laaste. Dis waar die Proteas in hulle groep in die IKR se Kampioenetrofee-toernooi geëindig het. Hulle het na die agterosposisie gedaal toe die geminagte Nieu-Seelanders gister die ewe verguisde Engelse span op die Wanderers met vier paaltjies … Lees verder

Lydende Smith lei vergeefs en Proteas is uit toernooi

Graeme smith verlaat die veldDie Engelse krieketspan het gister op Supersportpark in Verwoerdburg ontwaak om die hoogaangeskrewe maar vormverlore Proteas uit die IRK se kampioenskapstoernooi te boender.

Andrew Strauss het die loot gewen en besluit om die Proteas se swakpunt, vir eens die boulaanval, … Lees verder

Krieket: Engelse pootjie Sri Lanka

Die voorspellings is toe bewaarheid: Gister, op die Wanderers, was daar ‘n span vol kalmte, presiesheid en veglus wat gespeel het teen ‘n span vol onsekerheid en mog’t –troffe krieket. Die skok was dat dit die Engelse was wat alles … Lees verder

Afrikaners en Aleksandr Doegin se geopolitieke denke

In die ou Sowjetunie self het kommunisme om 'n verskeidenheid redes verval. Een van die hoofredes was dat die produksie van voedsel 'n afname getoon het en die land nie meer oor die nodige buitelandse valuta beskik het om voedsel … Lees verder

In die ou Sowjetunie self het kommunisme om 'n verskeidenheid redes verval. Een van die hoofredes was dat die produksie van voedsel 'n afname getoon het en die land nie meer oor die nodige buitelandse valuta beskik het om voedsel … Lees verder