Gauteng skuld meer as halfmiljard aan e-tol

masetolGauteng se motoriste skuld agterstallige e-tolgelde van meer as ‘n halfmiljard rand in die provinsie sedert die ongewilde e-tolstelsel op 3 Desember begin het.

Volgens die minister van vervoer Dipuo Peters is minder as 10% betaal.

Sy het op ‘n … Lees verder

Sanral gaan voort met Wynlandtolprojek

wynlandtolprojekDie Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap sê hy is steeds van plan om die voorgestelde N1/N2 Wynlandtolprojek in die Wes-Kaap in te stel.

Die Sanral-woordvoerder, Vusi Mona hulle wag vir die hofproses om afgehandel te word.

Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het verlede Mei … Lees verder

Wie kry die e-tol-rente?

Sanral is gelas om die rekeningkopseer in die Gautengse e-tol-stelsel op te los, het die minister van vervoer, Dipuo Peters, Dinsdag gesê.

Peters het die parlement se portefeuljekomitee vir vervoer toegespreek en toegegee daar is ernstige probleme met die ongewilde … Lees verder

Nasionale Taxi-alliansie staak oor e-tol-lisensies

Besige taxiroetes in en om Johannesburg sal na verwagting gesluit wees Maandag as die Nasionale Taxi-alliansie (NTA) begin met ‘n protes wat duisende pendelaars gestrand sal laat.

Die NTA se woordvoerder Theo Malele het gesê die regering se versuim om … Lees verder

Sanral begin 2014 met faktuur-ramp

etolDie Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral ) het die jaar begin met ‘n faktuurramp.

Die agentskap is die implementeerders van die omstrede e-tolstelsel wat op 3 Desember 2013 in Gauteng in werking getree het.

Padgebruikers wat die skyfies aangeskaf het in … Lees verder

Agt mites oor e-tol

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Met al die geraas rondom e-tol, en veral die propaganda vanaf Sanral, het ek gedog dit sou miskien nuttig wees om die feite oor die tollenaars op … Lees verder

Poskantoor sal e-tol ‘met gemak’ hanteer

posbodeDie Suid-Afrikaanse Poskantoor sê hy sal met gemak die rekeninge van die Gautengse e-tolstelsel kan hanteer.

Die hoof van die Suid-Afrikaanse Poskantoor se e-diens, Newyear Ntuli sê al ontvang die poskantoor een miljoen e-tol rekeninge ‘n dag sal die stelsel … Lees verder

Gautrein kan baat by e-tol

gautreinDie Gautengse regering moet R700 miljoen aan die Gautrein se operateurs oorbetaal. Die Gautrein-bestuursagentskap (GMA) verwag egter ’n toename van sowat 10% – sowat 5 000 passasiers – wanneer die e-tolstelsel ingestel word.

Die GMA beplan voorts om die bestaande … Lees verder

Gevaarligte flikker na ANC aan e-Tolwet torring

etollDie Suid-Afrikaanse publiek kan nou met reg bekommerd wees oor SANRAL en die ANC-regering se toekomstige planne met tolpaaie nadat die Vryheidsfront Plus vasgestel het dat twee belangrike artikels se werking onbepaald uitgestel is met die proklamasie van die E-Tolwet.… Lees verder