Amerika verwag rentekoersverhoging vandag met Dow naby 20 000 ondanks/danksy Trump

Nie net het die wêreld se links-liberale hoofstroommedia voorspel dat Donald Trump loshande die Amerikaanse presidentsverkiesing sou verloor nie, maar ook dat daar ‘n finansiële ineenstorting sou plaasvind indien so ‘n hoogs onwaarskynlike gebeurtenis ooit sou plaasvind. Wel, die onwaarskynlike … Lees verder

Gustav Venter: Laat ons net nie hopeloos wees nie

Daar is ʼn nuwe Grootman in Twitteranië, sy naam is Donald Trump, en ons mense wil iets van hom hê. “Meneer Trump,” soos ʼn verteenwoordigende twiet dit uitdruk, “wat gaan u oor die blanke uitwissing in Suid-Afrika doen?”

Ek wil … Lees verder

Trump nooi Hongarye se anti-immigrasieleier na Washington

Die gewilde leier van Hongarye wat deur die hoofstroommedia in Engeland en Europa as “verregs” uitgekryt word, is deur Donald Trump na Washington genooi. Viktor Orbán word veral buite sy land gehoon omdat hy ‘n heining opgerig het om migrante … Lees verder

Hillary en Jill Stein span saam om verkiesing te steel

Ondersteuners van die nuutverkose Republikeinse president, Donald Trump, is bekommerd dat die Groen Party en Hillary Clinton gaan saamspan om die Amerikaanse verkiesing te steel.

Geen bewys van enige ongerymdhede is gevind nie, maar die Stein-veldtog argumenteer hulle bekommer oor … Lees verder

Trump kry media voor stok

Verskeie netwerkbase en ander grootkoppe van die korporatiewe media het ‘n vernederende sessie deurgemaak nadat Donald Trump ‘n vergadering Maandag gereël het van die rekord af.

Die verwaande groep het by Trump Tower aangekom denkende dat hulle Trump gaan vertel … Lees verder

Gustav Venter: Trump en die dood van ʼn dinosourus

Donald Trump gaan ʼn muur bou, en dit is ʼn goeie ding, maar sy werklike nalatenskap gaan nie wees wat hy gebou het nie, maar wat hy gebreek het. Hy het die Republikeinse Party geknak, die Demokratiese Party uitgewis, die … Lees verder

Brief: Trump-oorwinning soos dié van DF Malan

Hierdie is die eerste artikel in ‘n reeks wat ek gedurende die loop van die volgende paar weke oor die Trump-fenomeen gaan skryf.

Ons het eergister ‘n nuwe wêreld om ons sien ontvou. Ek sê om ons, want in Suid-Afrika … Lees verder

Dan Roodt: Beeld vloek steeds oor Trump

Verlede jaar het Beeld en al sy slimjanmeningsprekers soos Leopold-skuim-om-die-mond Scholtz ons verseker dat Donald Trump nie eens een persent kans had om die Republikeinse kandidatuur te verower nie, wat nog te sê Amerikaanse president te word. Vir ‘n (anglisisties) … Lees verder

Trump weer derde sluipmoordpoging af

Die Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump is inderhaas van die verhoog in Nevada deur veiligheidsmanne verwyder nadat ‘n man glo na sy wapen gereik het.

Ten minste twee getuies het gesien hoe die man na sy wapen reik terwyl hy na … Lees verder

Trump daag Clinton uit om dwelmtoets te ondergaan

Donald Trump het ‘n briljante uitdaging aan sy Demokratiese teenstander, Hillary Clinton, gestel. Hy het haar uitgedaag om voor hul volgende debat ‘n dwelmtoets te ondergaan.

Trump het aan ondersteuners gesê Clinton was “opgepomp” aan die begin van die vorige … Lees verder

Trump-ondersteuners dreunsing ‘CNN suig’

Byna 10 000 kiesers het tydens ‘n Trump-byeenkoms gedreunsing “CNN suig” in Pennsylvania Maandagaand.

“Ek sê jou, hulle is so oneerlik. Sonder die media, sal Hillary Clinton nie eers verkies kan word as ‘n hondvanger nie,” het Trump gesê. “CNN … Lees verder

Clinton werk onverpoos vir oorlog teen Rusland

Net soos tydens die laaste Amerikaanse presidensiële debat wat lewendig uitgesaai is, het CNN se debatsmoderators Donald Trump herhaaldelik onderbreek. Trump het die een partydige moderator, Anderson Cooper uiteindelik gevra waarom hy nie toelaat dat Hillary Clinton se onwettige eposse … Lees verder

Visepresidentskandidaat Mike Pence vernietig Tim Kaine

Donald Trump se gewilde keuse van ’n visepresident, Mike Pence, het met die Demokrate se visepresidentskandidaat, senator Tim Kaine, gedebatteer in hul enigste debat van die huidige Amerikaanse ver­kiesingsveldtog.

Die uitslag was geen verrassing nie: Mike Pence het Tim Kaine … Lees verder