Etniese geweld vlam weer op in Limpopo

Etniese konflik het weer kop uitgesteek in Limpopo. Die pad tussen Thohoyandou en Louis Trichardt in Limpopo is steeds gesluit weens ‘n gewelddadige betoging deur inwoners van dorpe in die Vuwani-gebied.

Inwoners versper die paaie na Thohoyandou, Vuwani en Malamulele … Lees verder

Skokgranate en rubberkoeëls teen oproeriges by Kimberley

Die polisie in Kimberley moes Maandag skokgranate en rubberkoeëls gebruik op ‘n skare oproeriges van sowat 200 van die gemeenskap in Roodepan en Lerato Park uitmekaar te jaag.

Die oproermakers het die hoofingang na Roodepan met klippe, rommel en brandende … Lees verder

DA-leier in PE smeek ANC op sy knieë

Oproeriges moes met traanrook in die voorportaal uitgedryf word in die Nelson Mandelabaai-metro se vergadering waar die metro se begroting voorgelê is.

‘n Aantal oproermakers het die ou Wolraad-gebou in Sentraal voor middagete Donderdag binnegestorm. Hulle is deur veiligheidswagte voorgekeer, … Lees verder

Kliniek gebrand, nooddienspersoneel aangeval vir ‘beter dienslewering’

Die polisie is ontplooi in die Intabazwe-lokasie in Harrismith in die ooste van die Vrystaat.

Die oproermakers wil hê die burgemeester en munisipale bestuurder moet bedank. Hulle eis ook beter huise en infrastruktuur.

Dit volg na ‘n week van gewelddadige … Lees verder

Oproeriges gooi menslike ontlasting op N2

Munisipale werkers van Kaapstad was vroeër besig met opruimingswerk op die N2-hoofweg nadat oproeriges dit afgesper het.

Die hoofweg tussen Borchards Quarry en die Lughawe is intussen weer oopgestel vir verkeer.

‘n Verkeerswoordvoerder van die Kaapse Metro sê die hoofweg … Lees verder

Kubane oral in Vrystaat ontplooi vir ‘dienslewering’

Die eerste van ‘n totaal van veertig Kubaanse ingenieurs het op Sondag aangekom in die Vrystaat. Die res sal na verwagting Maandag aankom.

Hulle sal hoofsaaklik betrokke wees in die verbetering van dienslewering, die konstruksie van die regering se gesubsidieerde … Lees verder

Elf Durbanse treinwaens uitgebrand

Durbanse pendelaars het elf treinwaens vernietig omdat die treine nie betyds opgedaag het nie.

Die waens is by die Reunion-stasie naby Isipingo by Durban deur oproerige pendelaars aan die brand gesteek.

‘n Woordvoerder van die KwaZulu-Natalse nooddienste sê niemand is … Lees verder

Noordwes wil naam verander te midde van diensleweringsfiasko

Noordwes moet eers sy huis in orde kry voor daar op luukshede soos naamsveranderinge gefokus kan word, sê kritici van die jongste ANC-foefie.

Ongelukkigheid volg op Premier Supra Mahumapelo se aankondiging Vrydag dat daar oorweging geskenk word aan die gedagte … Lees verder

Motoriste aangeraai om Lenasia-pad te vermy

Die metropolisie het motoriste aangeraai om die K43 in Lenasia suid van Johannesburg te vermy weens oproer in die gebied.

Oproeriges van Thembelihle het die pad met klippe afgesper en verbygaande motors met klippe bestook.

Swart inwoners het tot geweld … Lees verder

Ontevredenheid heers in Delmas oor munisipale afbakening

Ontevrede inwoners in die Victor Khanye munisipale distrik van Delmas in Mpumalanga, het ‘n memorandum met griewe oorhandig oor samesmeltingsplanne vir die munisipaliteit, het RSG berig.

Skole en sake-instellings in die gebied het Maandag tot ‘n stilstand gekom toe inwoners … Lees verder

Voertuie brand, buitelanders geteiken oor teerpaaie

Plundery en geweld teen buitelanders in die Ga-Phasha-lokasie naby Steelpoort in Limpopovier duur voort.

Voertuie is aan die brand gesteek en winkels van buitelanders is geplunder nadat ‘n optog oor dienslewering buite beheer geraak het.

Die oproemakers eis ‘n teerpad … Lees verder

Oproeriges suid van Johannesburg versper Lawleyweg

Oproeriges in Lawley, suid van Johannesburg het verkeer op ou Lawley-weg tot stilstand gedwing.

‘n Woordvoerder van die Metropolisie, Wayne Minnaar sê dele van die pad word versper met rotse en brandende buitebande.

Die oproermakers is glo ontevrede omdat hulle … Lees verder

R36 by Tzaneen onbegaanbaar weens oproer

Oproeriges het verkeer op die R36 tussen Tzaneen en Hoedspruit Woensdagoggend ontwrig.

Die polisie is in die gebied ontplooi om die situasie onder beheer te probeer kry.

Dié pad in Limpopo is deur swart oproermakers onbegaanbaar gemaak met brandende voorwerpe.… Lees verder