Russel Botman oor skuld en hoop

Ons leef in ‘n tyd waarin bevrydingsteoloë vergoed word vir die meesal nadelige gevolge wat hulle politieke dade het. Aan Desmond Tutu is onlangs die Templeton-prys ter waarde van $1.7 miljoen toegeken. Die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), Russel … Lees verder

Tutu bekommerd oor ná-wêreldbeker

Ná verskeie menseregteorganisasies, is Emiritus aartsbiskop Desmond Tutu nou insgelyks bekommerd oor xenofobiese geweld ná die sokkerwêreldbeker in Suid-Afrika.

Tutu het blykbaar Saterdag ‘n beroep op swart Suid-Afrikaners gedoen om nie hul “broers” vanuit ander Afrikalande aan te val nie, … Lees verder

Is daar lewe ná die reënboog?

As kind is ek deur die helder kleure van die reënboog getref.

Reusereënboë het gereeld ná ‘n hewige donderstorm oor die Vrystaatse vlaktes gevorm en van horison tot horison gespan. Dan het die grootmense gepraat van ‘n mitologiese pot goud … Lees verder