Dr Corné Mulder, hoofsweep van die VF+, het vandag tydens die wantrouedebat in die parlement gesê dit is altyd beter in die politiek om die bal eerder as die man te speel. Dit is nie wat te siene was nie. … Lees verder
Etiket: COPE
Cope-LP se vrou gearresteer
Lydia Mnguni, vrou van die Cope-LP Paul Mnguni, is op aanklag van openbare geweldpleging in hegtenis geneem kort nadat die polisie ’n skare van sowat 3 000 mense met rubberkoeëls uitmekaar gejaag het.
Nog 13 mense by ’n protesoptog in … Lees verder
Cope se Odendaal nou by ANC
Cope se voormalige tweede adjunkvoorsitter, Lynda Odendaal, het Sondag aangekondig dat sy by die ANC aangesluit het.
“Ek wil dit duidelik maak dat my besluit om by die ANC aan te sluit, uit vrye wil gemaak is,” het Odendaal tydens … Lees verder
Uitstappery bevorder nie demokrasie
Die VF Plus het nie met die beslissing van die agbare adjunk-speaker saamgestem dat die opmerkings van mnr. Muleleki George van Cope onparlementêr is en derhalwe deur hom teruggetrek moet word nie. Vryheid van spraak en lede van die Parlement … Lees verder
Lekota verdedig Mbeki
Cope se president Mosiuoa Lekota het oproepe om voormalige president Thabo Mbeki en diegene wat onder hom gedien het, vir volksmoord aan te kla, as onverantwoordelik bestempel en ‘n gevaarlike verdraaiing van die geskiedenis van die land, het die SAUK … Lees verder
Boesak gedagvaar
Allan Boesak gaan gedagvaar word omdat hy glo nie ’n R15 000 lening terugbetaal het nie.
Nizam Ismail, ’n sakeman in Worcester, sê hy het die geld in Februarie aan die voormalige menseregteaktivis geleen, het die Cape Argus Donderdag berig.… Lees verder
‘COPE is ‘n bedrogspul’, s? Grindrod
Hy het bedank as lid van COPE se nasionale werkskomitee en as die party se verkiesingshoof, maar bly as partylid aan.
"Ná agt maande van opregte pogings om die werk van die party as 'n lid van die nasionale dagbestuur
… Lees verderHy het bedank as lid van COPE se nasionale werkskomitee en as die party se verkiesingshoof, maar bly as partylid aan.
"Ná agt maande van opregte pogings om die werk van die party as 'n lid van die nasionale dagbestuur
… Lees verder