Clive Derby-Lewis se vrou, Gaye, het die SAKP en Chris Hani se weduwee gewaarsku teen bewerings van ‘n wyer sameswering oor Hani se moord in ‘n ope brief aan die party.
Die SAKP en Limpho Hani sal na verwagting op … Lees verder
Clive Derby-Lewis se vrou, Gaye, het die SAKP en Chris Hani se weduwee gewaarsku teen bewerings van ‘n wyer sameswering oor Hani se moord in ‘n ope brief aan die party.
Die SAKP en Limpho Hani sal na verwagting op … Lees verder
Clive Derby Lewis was die afgelope week in die dringende hof om vir mediese parool aansoek te doen. Die 78-jarige Derby Lewis is in 1993 vir die moord op die leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, Chris Hani aangekla. Hy … Lees verder
Geagte mnre. Roets en Kriel, julle aanvalle op Dan Roodt die afgelope twee dae, bring ‘n bitter smaak in baie van ons monde. Julle wat julself beskou as professionele mense en leiers van ‘n organisasie wat veronderstel is om … Lees verder
Terry Crawford-Browne het Woensdag beweer dat die moord op Chris Hani in 1993 verband hou met die korrupte wapenstransaksie.
Hani wou glo die betrokkenheid van Joe Modise bloot lê. Modise sou later minister van verdediging word.
Hoewel Hani vermoor is … Lees verder
Die Front Nasionaal gaan die VN se Menseregtekommissie nader omdat Clive Derby-Lewis se mediese paroolaansoek sloer.
Die party sê in ‘n verklaring geen reaksie is ontvang van die Departement van Korrektiewe Dienste nie ondanks ‘n ondersoek deur die mediese paroolraad … Lees verder
Eugene De Kock sal ‘n aansoek by die Pretoriase hooggeregshof indien om die minister van justisie en korrektiewe dienste, se weiering van sy vrylating op parool tersyde te laat stel.
James Selfe, DA-woordvoerder oor korrektiewe dienste, het egter die minister … Lees verder
Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha, sal na verwagting vanoggend aankondig of die voormalige bevelvoerder van Vlakplaas, Eugene de Kock, op parool vrygelaat gaan word.
De Kock het die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria in Mei genader oor … Lees verder
‘n “Onvolledige” voorlegging om mediese parool, is klaarblyklik die rede waarom Clive Derby-Lewis se aansoek sloer.
Derby-Lewis het op 2 Mei aansoek om mediese parool gedoen.
Die departement van korrektiewe dienste het as rede aangevoer dat die dokumentasie nie “korrek” … Lees verder
Die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Mike Masutha sê voorleggings van familielede en ander belanghebbendes sal in ag geneem word voor ‘n finale besluit oor parool vir Clive Derby-Lewis geneem word.
Daar is aanbeveel dat Derby-Lewis parool toegestaan word, … Lees verder
Front Nasionaal het sy wanhoop uitgespreek oor die departement van korrektiewe dienste se gesloer met Clive Derby-Lewis se mediese parool.
“Ons kom nou naby aan die 21-dae-ultimatum wat aan die departement van korrektiewe dienste gestel is tydens ons betoging op … Lees verder
Clive Derby-Lewis, Suid-Afrika se oudste politieke gevangene gaan die week om mediese parool aansoek doen.
Derby-Lewis is met terminale longkanker gediagnoseer na ‘n tweede onlangse aanval op hom in die tronk waar hy in die long met ‘n glasskerf gesteek … Lees verder
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Dames en here, vriende en simpatiseerders met Clive, asook lede van die media wat hier teenwoordig is,
Deur vandag hier te vergader om die vrylating van … Lees verder
Dié berigte het op Maroelamedia en Sapa verskyn oor die betoging om Clive Derby-Lewis vry te laat.
Clive Derby-Lewis, een van die mans wat skuldig bevind is aan SAKP-leier Chris Hani se moord, moet vrygelaat word, het Front Nasionaal … Lees verder
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Met die aksie wat Front Nasionaal tans rondom die vrylating van mnr. Clive Derby-Lewis voer, het ek ook onlangs met mev. Derby-Lewis gesprek gevoer. Sy het … Lees verder