Eksamens onder polisiebewaking by Maties terwyl brandstigting voortduur

Te midde van voorslepende geweldpleging en intimidasie op die kampus van die Universiteit van Stellenbosch, het die universiteit brandstigting soos gister voorgekom het, veroordeel. Onlusmakers het met die polisie gebots toe voorwerpe aan die brand gesteek is, onder andere ‘n … Lees verder

Brand by Dewetsdorp onder beheer

‘n Hewige veldbrand, wat Woensdag naby Dewetsdorp in die Vrystaat gewoed het, het nie ver versprei nie danksy ‘n vorige veldbrand.

Johann Breytenbach, voorsitter van die Dewetsdorp-brandvereniging sê ‘n stuk grond wat reeds uitgebrand het, het verhoed dat die brand … Lees verder

Brand naby Vrymesselaarsperseel in Bloemfontein

‘n Brand naby die Vrymesselaarsperseel in Sterling Small Holdings in die omgewing van Horizon Stables and Guest House, het Maandag in Bloemfontein uitgebreek.

Die oorsaak van die brand wat by die spa van ‘n gastehuis naby Langenhovenpark in Bloemfontein gewoed … Lees verder

Brand verwoes Van der Sterr-gebou op US-kampus

Verskeie lesings by die Universiteit Stellenbosch moes na ander lokale verskuif word en die rooster moes aangepas word, nadat die Van der Sterr-gebou gedeeltelik in ‘n brand vernietig is.

Die woordvoerder van die universiteit, Susan van der Merwe sê die … Lees verder

Stakende poskantoorwerkers saai verwoesting (foto’s)

Vandale onder die Poskantoorstakers is besig om soveel verwoesting te saai dat baie mense wonder of die Poskantoor ooit agterna sal kan herstel. Hier is enkele foto’s daarvan.

 

Lees verder

Brand verwoes 500 plakkershutte

Sowat 2 000 mense is dakloos nadat ‘n brand by die Kya Sands-lokasie sowat 500 plakkershutte Donderdag verwoes het, het die Johannesburgse nooddienste gesê.

Woordvoerder Nana Radebe het gesê rampbestuur probeer vasstel hoeveel mense geraak word, maar van die aanvanklike … Lees verder

Pa behandel nadat sitkamer afbrand

‘n Pa van twee is Sondagaand vir rookinaseming behandel nadat sy sitkamer in Wonderboom, Pretoria aan die brand geraak het.

Volgens Frikkie Gous, woordvoerder van Lifemed-ambulansdienste, is slegs die pa op toneel behandel.

Die vrou en twee kinders, onderskeidelik 2-jaar … Lees verder

Inwoners kla dat Metropolisie hutte afbrand

shacksSowat 200 plakkershutte is Dinsdag in ‘n brand in Midrand, tussen Pretoria en Johannesburg, verwoes het Gauteng-nooddienste gesê.

‘n Digte, donker rookkolom het steeds bo die gebied gehang teen laatmiddag. Inwoners het die polisie daarvan beskuldig dat hulle die hutte … Lees verder

Oortreder aan die brand gesteek in Mpumalanga

brandman2‘n Swart man is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal Dinsdag opgeneem, nadat hy aan die brand gesteek is in ‘n voorval van bende-geregtigheid in Siyabuswa, Mpumalanga polisie gesê.

Brigadier Selvy Mohlala het gesê ‘n groep mense het Lees verder

Talle dakloos na brand 40 plakkershutte verwoes

Sowat 50 mense is dakloos gelaat nadat ‘n brand by die Rugby Club-lokasie in Roodepoort uitgebreek het, het die Johannesburgse nooddienste gesê.

Robert Mulaudzi, woordvoerder, het gesê die brand, wat omstreeks 05:00 uitgebreek het, is vermoedelik veroorsaak deur ‘n foutiewe … Lees verder