Blou Bul-staatmaker, Gary Botha, is op pad terug om sy rugbyloopbaan in Suid-Afrika voort te sit. Gerugte dat dit sal gebeur is gister bevestig. Daar word selfs gereken dat Botha by die Blou Bulle vir die res van die Curriebeker-seisoen … Lees verder
Etiket: Blou bulle
Vrystaat verloor op punte
Die Vrystaat het ‘n ongekompliseerde rugbyfilosofie: Om ‘n wedstryd te wen, moet jy sorg dat jy meer punte as hulle het. Alte dikwels hierdie jaar het hulle teenstaanders meer punte as die Cheetahs gekry. Die Vrystaters hardloop en dryf en … Lees verder
Kop op die Blok: Nou vir die Blou
Omdat die Blou Bulle so ‘n stoere bydrae tot die Springbok-lotgevalle maak, het hulle seisoen die patroon van die afgelope paar jaar herhaal: Terwyl die hardebaarde met toetsspanne wedywer, word hulle plekke volgestaan deur belowende maar nat-agter-die-ore penkoppe. Hulle werk … Lees verder
Haaie boelie kalfies op Loftus
En ja, die Haaie sal darem baie meer manhaftig wees met Smit, Du Plessis, Muller, Kankowski, Pienaar en Frans Steyn in die poel. Die Bulle, dié weet die Haaie, wag vir veel magtiger versterkings, beeste soos Steenkamp, Matfield, die pyniger … Lees verder
En ja, die Haaie sal darem baie meer manhaftig wees met Smit, Du Plessis, Muller, Kankowski, Pienaar en Frans Steyn in die poel. Die Bulle, dié weet die Haaie, wag vir veel magtiger versterkings, beeste soos Steenkamp, Matfield, die pyniger … Lees verder
Kop op die blok s?: Haaie gaan vertrap word op Loftus
Protesteer soos wat Haaie-afrigter John Plumtree wil, sy span neem te veel dinge vanselfsprekend aan. Die vernaamste daarvan is dat die plaasvervangers wat die Pretoriaanse Springbokke se plekke moet warm hou, nie die Blou Bul-rugbyfilosofie mooi ingestudeer het nie. ‘n
… Lees verderProtesteer soos wat Haaie-afrigter John Plumtree wil, sy span neem te veel dinge vanselfsprekend aan. Die vernaamste daarvan is dat die plaasvervangers wat die Pretoriaanse Springbokke se plekke moet warm hou, nie die Blou Bul-rugbyfilosofie mooi ingestudeer het nie. ‘n
… Lees verderWP troef Bulle se ‘taktiese skoppe’
Gister se sege deur die WP oor 'n bra verdwaasde Blou-Bulspan is geen uitsondering nie. Die Bulle het halftyd 16-12 voorgeloop, en kan hulle sterre dank dat hulle teen afstaptyd net 25-19 verloor het.
Derick Kuün se verduideliking was eenvoudig
… Lees verderGister se sege deur die WP oor 'n bra verdwaasde Blou-Bulspan is geen uitsondering nie. Die Bulle het halftyd 16-12 voorgeloop, en kan hulle sterre dank dat hulle teen afstaptyd net 25-19 verloor het.
Derick Kuün se verduideliking was eenvoudig
… Lees verderWie gaan eer kry en wie gaan seerkry?
Die ideale span is een waarvan die breër spelmetodiek … Lees verder
Die ideale span is een waarvan die breër spelmetodiek … Lees verder
Ku?n en Hougaard in Blou-Bulspan
Kuün en Kruger gaan die skrum aan die sy van Jaco Engels anker met Steenkamp wat terug is in die tweede ry langs Flippie van der Merwe.
Ludeke het sy ervare lostrio onveranderd gelaat, maar agterlangs sal Marius Delport in
… Lees verderKuün en Kruger gaan die skrum aan die sy van Jaco Engels anker met Steenkamp wat terug is in die tweede ry langs Flippie van der Merwe.
Ludeke het sy ervare lostrio onveranderd gelaat, maar agterlangs sal Marius Delport in
… Lees verderGriekwasavontuur vir eers verby
Waar die avontuurgees vroeër dié seisoen die Griekwas se voetbal laat vloei het, die aangeë laat behoue bly het, die steekskoppies laat reg spring het, het gister se oorangstigheid, gespannendheid en periodieke desperaatheid die hele masjien laat stotter. Vroeër dié
… Lees verderWaar die avontuurgees vroeër dié seisoen die Griekwas se voetbal laat vloei het, die aangeë laat behoue bly het, die steekskoppies laat reg spring het, het gister se oorangstigheid, gespannendheid en periodieke desperaatheid die hele masjien laat stotter. Vroeër dié
… Lees verder“Suid-Afrika” parasiteer op Afrikanersportprestasie
Die Afrikaner word in die skoolgeskiedenisboeke sleggemaak, gedurig van rassisme en ander euwels beskuldig en sy taal en kultuur misken, maar as 'n klompie Afrikaners in blou rugbytruie wen, dan word hul prestasie skielik die hele land s'n.
Volgens die
… Lees verderDie Afrikaner word in die skoolgeskiedenisboeke sleggemaak, gedurig van rassisme en ander euwels beskuldig en sy taal en kultuur misken, maar as 'n klompie Afrikaners in blou rugbytruie wen, dan word hul prestasie skielik die hele land s'n.
Volgens die
… Lees verder