Suid-Afrika blink uit in natuurbewaring danksy boere

Die wêreld verloor sy biodiversiteit teen ’n onrusbarende tempo, maar Suid-Afrika neem die leiding om teen die verwoestende gety wal te gooi.

Dit is volgens Peet van der Merwe van die NWU se Potchefstroomkampus.

Volgens die Wêreldnatuurfonds is die huidige … Lees verder

DA veroordeel bewaringsgesinde en wetsgehoorsame Afrikaners

In ‘n mediaverklaring wat slegs in Engels uitgereik is, het die DA die protes veroordeel wat op Kerkplein gehou is teen die onwettige skendings van standbeelde.

Die party het Steve Hofmeyr, Sunette Bridges en ander Afrikaners se oproep om wetsgehoorsaam … Lees verder

Swartrenoster kan uitsterf in 2015

Die swartrenoster is een van 13 spesies wat die wêreld dalk vanjaar moet groet en nooit weer lewendig gesien gaan word nie, het die Republikein berig.

Met net meer as 4 800 swartrenosters in die wêreld oor, sal selfs die … Lees verder

Swartrenoster-jagveiling in VSA oorval met doodsdreigemente

dscDie organiseerders van ‘n Amerikaanse veiling om ‘n swart renoster te jag, word oorval met doodsdreigemente.

Die Federale Buro van Ondersoek (FBI) ondersoek glo die anti-jag organisasies wat mobiliseer teen die veiling.

Maar die Dallas Safari Club, die gasheer van … Lees verder