Wits dank sekuriteitsmaatskappy af na klipgooiery

Wits het die sekuriteitsmaatskappy wat met swart studente gebots het, vervang, het ‘n woordvoerder Woensdag gesê.

“Ons het die sekuriteitsmaatskappy vervang, maar voel nie ‘n behoefte om personeel te verhoog nie, want daar is minder studente op die kampus,” het … Lees verder

Nog onluste dreig by kampusse

Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande het weer beklemtoon dat die regering nog nie besluit het oor klasgeld vir studente in 2017 nie.

Dit volg terwyl studente weer dreig met klasboikotte en betogings omdat die regering glo … Lees verder

Bob blameer ‘derde mag’ vir opstand in Zim

Verslae uit Zimbabwe sê ten minste 30 mense is in hegtenis geneem oor gewelddadige betogings Maandag in die land.

Die regering het gesê hulle sal ‘n moontlike derde mag agter die onlangse betogings wat opgevlam het, ondersoek.

Vrydag is ‘n … Lees verder

Gemeenskapsprotes lei tot geweld sê nuwe verslag

Die Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel vir Maatskaplike Verandering by die Universiteit van Johannesburg het ‘n verslag bekendgestel oor betogings in Suid-Afrika.

Die verslag is saamgestel mbv voorvalle wat deur die polisie aangeteken is. Dit sluit betogings in wat vreedsaam sowel as met … Lees verder

Situasie by Unisa gespanne met klipgooiers

Geweld weer uitgebreek buite die Unisa-hoofkampus Woensdag nadat swart studente blokkades opgerig het en paaie versper het in weerwil van ‘n hofbevel wat sulke optrede verhoed.

Die situasie is tans gespanne en die polisie is in die gebied ontplooi.

Volgens … Lees verder

Pukke kry hofbevel teen betogers

Die Universiteit van Noordwes het ‘n Hooggeregshofbevel verkry om die ontwrigting van akademiese bedrywighede op sy kampus op Potchefstroom te verbied.

Studente wat bande het met die EFF, en skoonmakers het Vrydag op die kampus betoog. Chaos het op die … Lees verder

Oproeriges onderbreek gebedsessie by UV

Oproerige swartes met stokke het ‘n buitemuurse gebedsdiens op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat onderbreek.

Die diens is deur ‘n pastoor gelei. Die betogers het slagspreuke geskree en die klankstelsel wat gospel-musiek gespeel het, afgeskakel.

Die polisie … Lees verder

‘Reform PUK’ dreig om universiteitsrugby op Potch ook Maandag te ontwrig

Terwyl die geweld en onrus ná die ontwrigting van ‘n universiteitsrugbywedstryd op die Bloemfonteinkampus steeds wyer uitkring, het die Afro-marxistiese organisasie ‘Reform PUK’ dreigbriewe aan rugby-afrigters op Potchefstroom gestuur. Onder die opskrif “Black Lives Matter” sê die groep dat hy … Lees verder

Gewelddadige lokasieprotes deur wit ANC-lede ondersteun

Die polisie oorweeg tans of die Masiphumelele-lokasie te gevaarlik vir hulle is om ‘n satelliet-polisiekantoor daar te vestig.

Adjunk-minister van polisie Maggie Sotyu het Masiphumelele se inwoners in September belowe dat ‘n mobiele polisiestasie opgerig sal word totdat grond vir … Lees verder

Eksamens verloop vlot sê NWU

Eksamens by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom- en Vaaldriehoek-kampusse het reeds begin en verloop sover vlot.

Dit is volgens die universiteit se Louis Jacobs.

Die eksamens by hierdie twee kampusse het op 2 November aanvang geneem nadat dit aanvanklik met een … Lees verder

Skoonmakers sorg vir chaos by UJ

Die Studenteraad van die Universiteit van Johannebsurg sê “onafhanklike studente” minag die besluite van die raad deur met betogings aan te hou.

Die rektor, Ihron Rensburg, het die optrede van veiligheidspersoneel verdedig nadat oproer Woensdag uitgebreek het.

Werkers by die … Lees verder

Bestuur van Unilofts ontken enige diefstal of plundery by studentekompleks

Die bestuur van Unilofts, die gebou met studentewoonstelle in Hatfield, Pretoria, ontken dat enige woonstelle in sy kompleks geplunder is of dat daar misdaadvoorvalle tydens studentebetogings plaasgevind het. Volgens mnr. Jan Botes, die uitvoerende beampte van Legprop, eienaars van Unilofts, … Lees verder