Betogers bestorm Senate House by Wits

Die universiteitsraad van die Universiteit van die Witwatersrand sou studente vanmiddag toespreek, maar het daarteen besluit nadat betogers Senate House bestorm het.

Die Raad sê die optrede is strydig met ‘n ooreenkoms wat vroeër bereik is.

Wits het intussen besluit … Lees verder

Stakers bestorm Liewe Heksie-vertoning by Kunstefees

Toeskouers wat die gekanselleerde vertoning van die Vrystaat Kunstefees-produksie, Liewe Heksie, Donderdagaand bygewoon het kan Sondagoggend die vertoning weer sien.

Dit nadat die vertoning by die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein sowat 15 minute nadat dit begin het, ontwrig is … Lees verder

Nampol skiet ‘struggle kid’ dood

Een van die slagoffers van die skermutseling tussen die polisie en die ‘Struggle Kids’ by Swapo se hoofkantoor in Windhoek, het dood onder ‘n goue kombers langs die pad gelê Woensdagoggend.

Die jong vrou is tydens ‘n skermutseling tussen die … Lees verder

Betogers in Limpopo maak amok oor winkelsentrum

burningtyresHonderde oproeriges van “The Oaks”, ‘n lokasie in die noorde van Limpopo moes deur die polisie uiteen gejaag word met rubberkoeëls.

Die betogers het opgeruk om omdat ‘n beloofde winkelkompleks in die gebied nie gebou word nie. Hulle kla oor … Lees verder

Oproermakers stroom Kaapstad binne

cbdctSmouse en informele handelaars in die Kaapse middestad is deur die polisie gewaarsku om hul goed op te pak voor ‘n onwettige optog.

Die polisie vrees dat die oproermakers weer op ‘n plundertog sal gaan.

Aktiviste het beloof om in … Lees verder

Openbare geweld dreig aan Oosrand

ImagePolisie het Dinsdag rubberkoeëls gevuur om 200 hostelbewoners in Thokoza op die Oosrand wat oor dienslewering betoog het. uitmekaar te jaag.

Die inwoners het by nog voor die son opgekom het teen 4:30vm in Khumalostraat byeengekom, volgens Kaptein Mega Ndobe

Lees verder