Jeugliga sonder geld bied verskonings aan

ancylDie ANC-jeugliga het Dinsdag om verskoning gevra aan almal wat hy in die verlede verontreg en beledig het.

“Dit is belangrik dat ons op die spesiale geleentheid ’n openbare verskoning rig aan almal wat deur die organisasie verontreg en beledig … Lees verder

ANC-jeug vaar uit teen ‘mal Afrikaner’

Die ANC-jeugliga is gewalg deur die “kranksinnigheid” van “‘n sekere” Afrikanerboer wat na bewering ‘n klag van volksmoord teen sy leier Julius Malema by die internasionale geregshof gelê het.

“Die ANC-jeugliga is gewalg deur die aandagsoekende sentimente en kranksinnigheid van … Lees verder

Malema: dis nie ons geveg nie

Die ongelooflikste ding is besig om in Suid-Afrika te gebeur: op die vooraand van die Sokkerwêreldbeker is die land besig om te polariseer soos ons nog nie vantevore – nie eens tydens die gewraakte apartheidtyd – gesien het nie. Vandeesweek … Lees verder

ANC-jeugliga dreig koerantredakteurs met geweld

Die ANC-Jeugliga in Mpumalanga het ‘n herrie veroorsaak toe hulle verskeie lede van die media in ‘n verklaring gedreig het.

Isaac Mahlangu, die provinsiale sekretaris van die ANCYL, het Maandag dreigemente in die vorm van ‘n verklaring aan City Press … Lees verder

ANC-jeug wil hê Caster moet steeds as ”n meisie hardloop’

Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, sê die organisasie gaan hom daarvoor beywer dat die omstrede 800m-atleet Caster Semenya steeds as “‘n meisie kan hardloop”.

Malema het gisteraand by ‘n dinee ter viering van die ANC-jeugliga se 65ste bestaansjaar … Lees verder

‘ANC-jeugliga bedreig rasseharmonie’

Die VF Plus gaan ‘n regsmening formuleer op grond van die ANC se partygrondwet en ANC-beleidsdokumente waarvolgens Malema en die jeugbestuur duidelik ANC-reëls oortree en binne die ANC se strukture aangekla behoort te word. Dit sal aan die ANC se … Lees verder