Dan Roodt: Skep ‘n nuwe Afrikaanse groeipunt aan die kus

Die probleem waarmee ons sit, is al oor en oor ontleed. Wat is die oplossing? “Wat is julle plan?” het die Nederlanders, Vlaminge en Duitsers vir my onlangs in Europa gevra. Daar is mos die grappie van ‘n Boer maak … Lees verder

Leon Lemmer: Om die Afrikanervolk aan kant te maak

MER (Maria Elizabeth Rothmann, 28.08.1875-7.09.1975) is dikwels geloof vir haar eenvoud en opregtheid, sowel in haar skryfwerk as in haar lewe. Ek gaan nie haar lewensverhaal vertel nie maar eerder skryf oor haar politiek. Met die oog hierop verwys ek … Lees verder

Video: RSG se omhelsing van die SAKP

Die openbare uitsaaier RSG (Radio Sonder Grense) begin al hoe meer om die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty te vergoeilik en in sy luisteraars se kele af te druk.

Lees verder

Leon Lemmer: Die geskiedenis van ons ondergang

Twee jaar gelede is die volgende boek van Niël Barnard gepubliseer, Geheime revolusie: Memoires van ‘n spioenbaas (Kaapstad: Tafelberg, 2015, 289p, R250; Amazon Kindle $23,75). In Junie vanjaar het Barnard se opvolgboek verskyn, Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die Lees verder

Leon Lemmer: Jackie Grobler oor Suid-Afrikaanse gedenkplekke

Jackie Grobler was ‘n dosent in geskiedenis aan die Universiteit Pretoria. Hy het verlede jaar afgetree. In Mei is die volgende boek van hom gepubliseer: Oor berge en dale: Op reis met ‘n monumentjagter (Johannesburg: Jonathan Ball, 2017, 286p, R230; … Lees verder

Brief: Verkrampte regses en kloekserwatiewe

“Pas aan of sterf,” het PW Botha gesê. In die Anglosfeer het die woord “cuckold”, wat volgens Infogalactic die volgende is, “A cuckold is the husband of an adulterous wife. In evolutionary biology, the term is also applied to males … Lees verder

Leon Lemmer: Die einde van die Afrikaner?

Daar is al boeke gepubliseer oor die einde van die wetenskap, die geskiedenis, die blanke ras, die Weste, die beskawing, die mensdom, lewe, die natuur, die planeet Aarde, ens. In die sintuiglike werklikheid is daar skynbaar niks wat blywend is … Lees verder

Karel Combrinck: Anti-Afrikaner-Afrikaner

Hierdie is eintlik by wyse van kommentaar op Leon Lemmer se skitterende stuk oor Afrikaners se kruispaaie wat almal behoort te lees . Wil Praag nie daaraan dink om van die rubrieke en briewe wat hier verskyn saam te bind … Lees verder

Karel Combrinck: Beeld voer ‘debat’

«Beeld begin vandag met ‘n reeks gesprekke oor die toekoms van die Afrikaanse gemeenskap.»

Die Beeldkoerant beoog skynbaar ‘n langtermyndebat rondom die toekoms van «die Afrikanergemeenskap». ‘n Poging om dalende sirkulasiesyfers ‘n bietjie op te stoot ? In gister (3 … Lees verder

Gustav Venter: ‘Modder en bloed’: ‘n Lang, stywe middelvinger vir die Britse Ryk

Vatso Engelsman!

Vatso Soutie!

Vatso Rooinek, vatso gulsige verdelger van volkere, vatso lafhartige kryger wat in blokhuise skuil en op oormag staatmaak, vatso afbrander van plase en aanhitser van barbare, vatso verkragter van vroue en moordenaar van kinders en vatso … Lees verder