Vermaak: Solidariteit se “krisisberaad”, ‘n resensie

Lede van die sogenaamde “Solidariteitbeweging” wat vandag ‘n “krisisberaad” by die Voortrekkermonument gehou het, het telkens beklemtoon dat hulle graag met die “ANC wil praat” of tesame met die regering “wedersydse respek tussen gemeenskappe” wil kweek. Maar terselfdertyd is gesprek … Lees verder

Watter Afrikanerbeeld?

Die afgelope week was gevul met die absurde holdersteboldergebeure wat ‘n kenmerk geword het van die land wat eens bekend gestaan het as die “Republiek van Suid-Afrika”. ‘n Land wat gesien is as ‘n stabiele en wetsgehoorsame staat gemeet aan … Lees verder

Die afgelope week was gevul met die absurde holdersteboldergebeure wat ‘n kenmerk geword het van die land wat eens bekend gestaan het as die “Republiek van Suid-Afrika”. ‘n Land wat gesien is as ‘n stabiele en wetsgehoorsame staat gemeet aan … Lees verder

Saul Alinsky, Godwin se wet en Afriforum

Baie is al geskryf oor die taktiek wat liberale en sosialistiese organisasies gebruik om hulle agendas te bevorder maar geen een enkele geskrif verskaf meer gestalte aan hierdie taktieke as Saul Alinsky se 1971-boek Rules for Radicals: A Pragmatic Primer Lees verder

Afriforum kla Solidariteit van rassisme aan!

Nou die dag is Skoppensboer uitgenooi na Afriforum se multimiljoenrandhoofkantoor in Centurion. Buite lyk dit soos ‘n motoruitvoerterminaal in Europa, soveel splinternuwe luukse Duitse motors is daar wat in die Hoëveldse somerson staan en skitter.

Binnekant is dit net marmer … Lees verder

Afriforum het totaal oorboord gegaan teen Dan Roodt

Geagte mnre. Roets en Kriel, julle aanvalle op Dan Roodt die afgelope twee dae, bring ‘n bitter smaak in baie van ons monde. Julle wat julself beskou as professionele mense en leiers van ‘n organisasie wat veronderstel is om Lees verder

Roodt daag Afriforum uit om hom Gelykheidshof toe te sleep

PRAAG is onthuts deur die steun van Afriforum aan ‘n kwaadwillige veldtog wat tans op sosiale en ander media teen dr. Dan Roodt van PRAAG gevoer word. Dié veldtog het begin toe PRAAG vir Steve Hofmeyr bygestaan het om die … Lees verder

Gelykheidshof beslis teen Afrikaans as amptelike taal

‘n Hofaansoek om wetgewing in alle amptelike tale te laat publiseer, is deur die Gelykheidshof in Kaapstad van die hand gewys.

AfriForum het sy teleurstelling uitgespreek oor die beslissing, maar het Cerneels Lourens gelukgewens vir die “inisiatief” om die saak … Lees verder

Gay, Afrikaans, marxisties en EFF-studenteleier by Tuks

“Woensdag het ‘n groep wit mansstudente my ‘n rasseverraaier en ‘n moffie genoem,” sê Jaco Oelofse. “Nie baie oorspronklike nie, maar hulle het probeer.”

Oelofse is gay, wit, marxistiese en Afrikaans, asook die studenteleier van die Ekonomiese Vryheidsvegters op die … Lees verder

Afriforum tot Wouter Basson se redding

Die burgerregtegroep Afriforum wil appelleer teen die besluit van die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika om nie ‘n klagte oor onetiese gedrag te ondersoek nie.

‘n Klagte is by die Raad ingedien teen die LUR vir Gesondheid in KwaZulu-Natal, Sbongiseni … Lees verder

Naas verbaas oor boikotaksie teen Blou Bulle

Naas Botha, ’n voormalige Blou Bul en Springbok, het Afriforum se besluit om die Blou Bulle te boikot oor rassekwotas gekritiseer. Botha het gesê kwotas “is deel van ons sport en klaar”.

“Kom ons kry dít liewers reg sodat ons … Lees verder

Afriforum wil petisie aan VN oorhandig oor plaasmoorde

Die burgerregte-organisasie AfriForum en die families van plaasmoord-slagoffers wil ‘n petisie aan die Verenigde Nasies oorhandig om die minister van polisie te dwing om op te tree.

“AfriForum het vandag [Woensdag] ‘n petisie begin vir die prioritisering van plaasmoorde,” sê … Lees verder

Kaptein Piet Croucamp se spekskietery

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

‘n Engelse woord vir ‘n seerower, “buccaneer”, is van die Franse term “boucanier” afgelei. Laasgenoemde verwys na die gewoonte van Franse jagters op Karibbiese eilande soos Haïti Lees verder